Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Nuweland

4.4 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Nuweland van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Nuweland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nuweland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nuweland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nuweland Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland

Panorama Guest House skuil aan die voorheuwels van Tafelberg in Nuweland. Die gastehuis het direkte toegang tot die Tafelberg Natuurreservaat met begeleide voetslaanroetes in die berg. Verblyf by Panorama Guest Hou...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland

Newlands Garden Cottage/Suite bied 1 selfsorg-tuinkothuis en 1 gastesuite op die eienaar se perseel in Nuweland. Dit is ideaal geleë, 500 m vanaf die gewilde natuurwandelings in die Nuwelandwoud, minder as 2 km van...

Vanaf
R3 628
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nuweland

Newlands Gem is 'n luukse woonstel in Nuweland. Die woonstel het 2 slaapkamers en is pragtige ingerig. Die woonstel is in die gesogte Monorgan Mews-kompleks geleë. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en ondergrondse...

Vanaf
R2 770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland

CapeAngel Guesthouse is geleë in 'n stil residensiële straat in die gesogte Fernwood in Nuweland - 'n baie luukse buurt in Kaapstad. Die gastehuis is net 15 minute se ry van die middestad, fynproewersrestaurante e...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland

The Lemon Tree Guest House bied verblyf asook ontbyt, en is in die hartjie van Nuweland in Kaapstad geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die Cavendish-winkels...

Vanaf
R3 105
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Nuweland

Claramay is in Nuweland, 'n voorstad van Kaapstad geleë. Dit bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n pragtige vakansiehuis met 5 slaapkamers en 'n uitsig op die berg agter die huis. Dié huis is smaakvol ingerig en ...

Vanaf
R8 572
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nuweland

Pluke bied selfsorgverblyf in ’n pragtige, luukse huis in Nuweland. Die huis is aan die voet van Tafelberg geleë en bied uitsigte al die pad tot by die Hottentots Holland-berge in die verte. Die huis is naby Kirs...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nuweland

Hierdie pragtige woonstel kyk oor die berge uit. Dit is gerieflik onder Tafelberg geleë, naby aan al die geriewe soos restaurante, winkelsentrums, Die Universiteit van Kaapstad, Kaapstad se sakekern en ook binne st...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Nuweland

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Acorn Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Claremont. Die kothuis is gerieflik geleë, stapafstand van Cavendish Square Inkopiesentrum, Virgin Active Claremont en koffiewinkels en restaurante ...

Vanaf
R2 128
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Glencoy is 'n selfsorg-gastehuis in 'n stil woonbuurt in Claremont. Die gastehuis se ligging is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Daar is 2 selfsorgwoonstelle. 'n Ekstra kamer kan by die Jasmine-ateljee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Nuweland akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za