Geverifieerde Resensie
Newlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Newlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 21 resensies.
"Stil en aangename omgewing uit die stad, maar tog in die stad. Die verkeer is egter 'n probleem uit die stad na Nuweland."
"Ons het baie verdwaal, seker maar omdat ons nie daardie deel van die Kaap so goed ken nie. Baie besige deel en het 'n pragtige winkelsentrum."
"Newlands is a beautiful place, it is peaceful, close to Kenilworth, Claremont and Rondebosch. "
"Lovely suburb to stay in, with a nice little park near the guest house. An added benefit is the close proximity to Claremont which is a fairly big shopping area. "
"Newlands is not really a travel destination in itself but its conveniently located for visits to Cape Town."
"Lovely suburb, central and safer than most. Traffic was a bit nightmarish on the days of the cricket test but it can be avoided with planning. "