LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Nuwerus
4/5
volgens 37 resensies

Lees regte resensies van Nuwerus van 37 geverifieerde gaste

Indien jy Nuwerus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Nuwerus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nuwerus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nuwerus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nuwerus akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense

Dié plaaskothuis het 'n nostalgiese, outydse styl en is in die stil dorpie Nuwerus in Namakwaland geleë. Dit is ideaal op die N7 tussen Kaap...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Bakinumpelis is in Nuwerus in Namakwaland. Dit is net langs die N7 tussen Kaapstad en Namibië. Dié Karooplaas-woning bied slaapplek aan 8 ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense

The Art House bied verblyf in 'n gastekamer in Bitterfontein, 'n dorp langs die N7. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense

Hardeveld Lodge is 'n klein lodge wat deur die eienaar, Fey, bestuur word. Fey reeds sedert 1986 in die toerismebedryf en het in September 2...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 50 km van Nuwerus
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Art Guest House is in Lutzville in die Noord-Kaap geleë en bied gehalte verblyf ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis i...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

The Golden Grape bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die klein dorpie Lutzville, na aan die Lutzville Wynlandgoed en 'n 9-putjie ghol...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Lutzville Hotel is in Lutzville in die Wes-Kaap geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir wynproe, staproetes, strande en ikoniese besienswaa...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

20% af Langtermyn-verblyf!
Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense

Le Larich is in die hartjie van Lutzville geleë en bied verblyf aan in lieflike kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Dis ideaal vir ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 100 km van Nuwerus
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre is in die hartjie van die Olifantsriviervallei tussen Vredendal en Lutzville geleë. Dié wynpl...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense

The Love Bubble

Selfsorg in | Weskus, WeskusWes-Kaap
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Dié romantiese solder het karakter en is op ’n plaas 15 km buite Lutzville in Namakwaland geleë. Skaars voëlspesies kan by die pragtige Olif...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Nuwerus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Upington blad indien jy na meer Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!