Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Nuwerus

4.2 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Nuwerus van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Nuwerus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nuwerus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nuwerus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nuwerus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nuwerus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Nuwerus

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Strandfontein Apartment is 'n netjiese selfsorgwoonstel in Strandfontein aan die Weskus. Dié eenslaapkamerwoonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Die woonstel bied 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR1 150
R805
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Strandfontein Holiday House is ideaal vir 'n klein gesin en is naby winkels, restaurante en die strand. Dié knus eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Strandfontein Accommodation kan aan enige behoefte voldoen en bied luukse selfsorgwoonstelle vir 2 én weelderige villas. Die meeste van die selfsorgwoonstelle het pragtige uitsigte oor die see en privaat stoepe met...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Seetoe dot com is 'n lieflike kothuis met 'n uitsig op die see in die pragtige Weskus-dorpie, Strandfontein, geleë omtrent 400 km noordwes van Kaapstad. Die vakansiekothuis het 2 slaapkamers met 1 dubbelbed en 2 ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie bied selfsorg-verblyf in die kusdorpie Strandfontein. Dit is by die Olifantsrivier-monding geleë, en dié dorpie bied uitstekende walviskyk-geleenthede en lang strande waar gaste...

20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Skulpies Accommodation is in die pragtige Strandfontein geleë. Die gastehuis is bekend vir sy skoon, gerieflike en goed onderhoude eenhede wat teen bekostigbare tariewe gehuur kan word. Die verblyf beskik oor 'n ...

10% af Aanbod!
VanafR3 500
R3 150
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Strandfontein Beach House is 'n lieflike selfsorg-gesinsvakansiehuis, oorkant die strand in Strandfontein, en bied onbelemmerde, panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Gaan sit op die sondek en kyk na die w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

C Melody Selfsorg Eenhede is in die Weskusdorpie Strandfontein naby Lutzville geleë. Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede waarvan 1 slaapplek aan 2 gaste bied, een vir 5 gaste en een vir 4 gaste. Al die eenh...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Skulpies 7 bied selfsorgverblyf in ’n houthuisie in Strandfontein, Louis Rood op die Weskus. Die eenheid is lekker naby die strand. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. ...

Vanaf
R2 088
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Steenbras 15 is 'n selfsorghuis in die Weskusdorpie, Strandfontein, Louis Rood, ongeveer 354 km van Kaapstad. Dié vakansiehuis bied uitsigte oor die see en die omgewing. Die eenheid is geskik vir 8 gaste en het 4 ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Mos-i-nes is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die kusdorpie Strandfontein, Louis Rood, aan die Weskus. Die eiendom bied 'n lieflike see-uitsig en is naby die strand geleë. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 ga...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Bamboesweg bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Strandfontein. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 drieslaapkamereenhede en 1 enkelwo...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Heldersig is 'n selfsorghuis in die suide van Strandfontein in Louis Rood. Die perseel spog met 'n mooi see-uitsig oor die Weskus. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkam...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Dikbek se Plek bied selfsorgverblyf in Strandfontein, Louis Rood aan die Weskus. Die perseel het 'n lieflike see-uitsig van die suidelike kant van die dorp en is perfek vir diegene wat meer privaatheid soek. Dié ...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp, Weskus

Maskam Gasteplaas is 6 km vanaf die N7 op die roete tussen die Kaap en Namibië geleë en is net 10 km vanaf Vanrhynsdorp. Dit is die ideale plek vir reisigers op die N7-hoofroete, sakelui in die gebied, toeriste om...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Welkom by die Nuwerus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Upington blad indien jy na meer Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za