Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Oakglen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oakglen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oakglen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oakglen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oakglen Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 080
R972
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Oakglen

Stellenberg Villa is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Oakglen, Bellville. Die villa het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eet-area en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en di...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oakglen

Silver Tree bied slaapplek aan 2 gaste. Dié kamer is gerieflik gemeubeleer en is in Oakglen, Kaapstad, geleë. Die kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, en 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en sui...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Oakglen

Old Oak Guest House is in Bellville geleë in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word aangebied in 6 en suite-dubbelkame...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Oakglen

Vanaf
R890
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Holly Close Loft is in 'n rustige doodloopstraat in Bellville geleë. Dié moderne solder-woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enke...

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Sugarbush Flatlet is ’n huislike enkelwoonstel wat aan 'n residensiële perseel in La Rochelle skakel. Die woonstel het ’n privaat ingang. Gaste kan self in- en uitklok. Die ligging van die woonstel en parkeerpl...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bellair, Bellville

Wooden Warmth Apartment is 'n gemaklike selfsorg-woonstel vir 5 wat in Bellair geleë is. Hierdie multiverdieping-woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer op...

15% af Aanbod!
VanafR1 180
R1 003
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Eikenbosch

Pension Marianna Guest house is 'n Switserse-styl gastehuis in Bellville. Die gastehuis bied elegante akkommodasie aan skerpsinnige sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n stil toevlugsoord. Die akko...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Eikenbosch

Aloma Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in Bellville. Die woonstel is op die eienaars se woonerf en het 'n privaat ingang en stoep wat 'n uitsig op die Stellenbosch-berge het. Die woonstel besk...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Dutch Corner is 'n selfsorg-gasteenheid op die eienaar se eiendom in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die eiendom is naby talle winkels, restaurante, hospitale en ander geriewe in die omgewing geleë. Dié ga...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Andante is 'n knus woonstel op die eienaars se eiendom in Bellville, Kaapstad. Die eiendom is in 'n rustige woonbuurt en is binne maklike bereik van winkels, restaurante, winkelsentrums en die middestad. Die ooppla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]