Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Observatory besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Observatory.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Observatory akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Observatory Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Observatory Akkommodasie - Johannesburg

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Observatory

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R749
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morninghill, Germiston

House on Morninghill bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitswoonbuurt in Johannesburg en is stapafstand vanaf die Eastgate-winkelsentrum. Met ons omliggende parke en stil strate sou jy nooit kon raai dat ons so naby ...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Spacious Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Jeppestown, Johannesburg. Dis sentraal geleë naby die middestad en omliggende dele soos Maboneng, Eastgate en Bedfordvie...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

Hallbury Estate is ontwerp volgens die Kaaps-Hollandse Herehuis-boustyl en bied unieke, privaat B&B-geriewe waar baie aandag aan elke detail gegee word. Ons gaste keer gereeld terug en ons span werk hard om die hoë...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Kensington, Johannesburg

Willy Chateau is gerieflik geleë in Kensington, 'n historiese woonbuurt, oos van Johannesburg. Willy's Chateau is geskik vir besigheidsreisigers en toeriste. Dit is geleë net duskant die aansluiting met die hoofwe...

Vanaf
R505
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Vistaero Apartments - By Live-Easy bied gerieflike selfsorgverblyf in die Vistaero-woonstelkompleks in Berea, Johannesburg. Die area word deur heuwels en parke omring en die ligging bied toegang tot die middestad, E...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Killarney

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Bedfordview, Germiston

Sweet Home bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n woonstel met 2 kamers. Die woonstel is geleë in 'n veilge kompleks in Bedfordview, sowat 5 minute vanaf die Eastgate Winkelsentrum asook die Bedford Winkelsent...

Vanaf
R1 172
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairmount, Glenhazel

44 on Livingston is 'n luukse en moderne 4-Ster Boutique Gastehuis geleë in 'n veilige area. Ons het 7 kamers elk met of 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens asook 'n bad en stort. Komplimentêre uitvoerende dra...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morninghill, Germiston

Cosy Cottage het 1 kothuis beskikbaar. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, hangkaste en 'n lessenaar. Daar is 'n aparte sitkamer en 'n kombuisie met ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Oaklands

Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee op 'n privaat perseel. Die ateljee is heeltemal apart van die hoofhuis. Dit is in Oaklands, Johannesburg, lekker naby 'n park, gimnasium, restaurante, Melrose Arch, Ros...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Observatory akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za