Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Observatory

3.5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Observatory van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Observatory besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Observatory.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Observatory akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Observatory Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Observatory Akkommodasie - Cape Town

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 438
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Observatory

Milton House is 'n selfsorghuis in Observatory, 'n gebied met 'n alternatiewe atmosfeer en die beste van die Moederstad vir 'n onvergeetlike vakansie. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Observatory

Die Paragon 802 is 'n selfsorgwoonstel in die luukse Paragon-woonstelblokke in Observatory, net 'n entjie van 'n verskeie besienswaardighede af en naby Kaapstad se middestad. Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Observatory

The Paragon 317 is 'n selfsorgwoonstel in Observatory se luukse Paragon woonstelblok gerieflik naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die mooie Moederstad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oo...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Observatoryte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Observatory

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Lodge in Mowbray, Wes-Kaap

Fama Lodge bied gerieflike verblyf in Mowbray, net 1,4 km vanaf Rondebosch Common. Dis naby Universiteit Kaapstad en hoofweë wat na die middestad lei. Verblyf word in 5 en suite-kamers met storte gebied. Elke kame...

20% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Mowbray, Wes-Kaap

At Villa Garda B&B is 'n B&B in Mowbray wat gehaltediens bied. Verblyf word in 5 ruim en suite-kamers, 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis of 3 en suite-kamers in die hoofhuis gebied. Gaste sal ouwêreldse gasvryhei...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mowbray, Wes-Kaap

Selby House is in Mowbray, 'n gewilde Kaapse buurt en bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en 'n klomp restaurante. Selby House is...

Vanaf
R2 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Wes-Kaap

Ons gastehuis is 'n stylvolle Victoriaanse herehuis teen die hange van Duiwelspiek met Tafelberg as die agtergrond. Yves, Valérie en hul dogters Chloé en Charlotte sal seker maak dat jy absoluut tuis in hul gasteh...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mowbray, Wes-Kaap

Medindi Manor is 'n reuse, afgesonderde Eduardiaanse huis met verandas op die eerste verdieping, 'n tuin en 'n swembad agter hoë heinings en bosse. Hierdie statige Victoriaanse huis dateer uit die 1890's en is idea...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Swift Studios Self-Catering Studio Apartments bied gerieflike akkommodasie in solderwoonstelle met 'n Skandinawiese styl in Soutrivier, net 5 km van Kaapstad se middestad en 16 km van Kaapstad Internasionale Lughawe...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Pinelands, Wes-Kaap

Lighthouse Farm Lodge is in die Ode Molen Eco Village geleë, ’n pragtige terrein met die laaste stukkie landbougrond in Sentrale Kaapstad. Geniet die plaaslewe met oop velde en riviere en ’n pragtige uitsig op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Observatory akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za