Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ocean View

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Ocean View van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Ocean View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ocean View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ocean View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ocean View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ocean View Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ocean View

Riekert's Self-catering Apartment is 'n gemeubileerde selfsorg-vakansiewoonstel in Swakopmund net 500 m vanaf 'n Spar en naby verskeie winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en be...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Ocean View

Jorista Akkommodasie is ’n selfsorgwoonstel in die Namibiese kusdorp, Swakopmund. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en die slaapkamer het ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort, wasbak en a...

Vanaf
R2 480
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Ocean View

Swakopmund Waves bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië. Dié eenheid is naby die middedorp, strand en restaurante. Die tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ocean View

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swakopmund, Namibië

Anandi Guesthouse Swakopmund is smaakvol gemeubileer. Dié gastehuis is in Ocean View, 'n rustige en veilige omgewing in Swakopmund geleë. Die gastehuis is stapafstand van die strand en die Ocean View Spar-winkelse...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Vineta, Namibië

Sandpiper Unit 5 is 'n keurige eenheid in die kusdorp, Swakopmund in Namibië. Dié eenheid is net 'n entjie vanaf die strand, restaurante en winkelsentrums. Sandpiper Unit 5 het slaapplek vir 7 gaste en beskik oo...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hage Heights, Namibië

Blue Ocean Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in 'n stil woonbuurt in Hage Heights in Swakopmund. Die kompleks is 550 m van die see af. Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badk...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hage Heights, Namibië

Elma's Holiday Home het 3 verdiepings en is in 'n rustige buurt in Swakopmund. Dié dorp bied uitstekende sportgeleenthede op land en op water. Die aangename somerklimaat maak dit 'n ideale vakansiebestemming. Dié...

Vanaf
R1 197
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hage Heights, Namibië

Footprints Accommodation is in Swakopmund geleë. Dié area is bekend vir lugballonvlugte, vryval, vierwielmotorfietsry en bootvaarte, en ikoniese besienswaardighede sluit die Swakopmund Museum, Swakopmund Jetty, Sw...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Swakopmund, Namibië

Seboa's Self-catering Accommodation is 'n stylvolle selfsorghuis in Swakopmund. Dit is stapafstand van die strand en net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie winkels, restaurante en geriewe. Verblyf word in 3 eenhed...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hage Heights, Namibië

Hage Heights Double Room bied gehalteverblyf aan ’n paartjie of ’n sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die kamer is privaat met sy eie ingang en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za