Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Ohrigstad

3.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Ohrigstad van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Ohrigstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ohrigstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ohrigstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ohrigstad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ohrigstad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ohrigstad

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Graskop, Mpumalanga

Summit Lodge bied verskeie verblyfopsies om in alle gaste se behoeftes te voorsien: of jy die grasdakrondawels in ons tradisionele Afrika-dorpie, die wittebrood-suite, ons selfsorg-gesinseenhede, ons rustige hout "c...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Graskop, Mpumalanga

Villa Volante bied verblyf in Graskop. Die gastehuis is die ideale basis om die dorp en die omgewing se besienswaardighede te verken. Verblyf by Villa Volante is beskikbaar in 5 gastekamers en 'n selfsorgkothuis. D...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graskop, Mpumalanga

Hamba Kancane Ma-Africa Guest House is in Graskop in Mpumalanga geleë. Dis 'n klein, rustieke dorpie wat 1493 m bo seespieël hoog op 'n uitloper van die Mauchsberg sit en dis net 3½ ure se ry van Johannesburg af....

Vanaf
R3 480
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Graskop, Kruger tot Canyons

Mi Casa Guesthouse is in Graskop in Mpumalanga, sowat 3 en 'n half uur vanaf Johannesburg. Dis sowat 45 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin en 15 km vanaf Pelgrimsrus. Ander besienswaardighede binne 'n 10 km radiu...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Rivendell Trout Estate is op die roete na die Krugerwildtuin en sentraal genoeg vir 'n gaste om Dullstroom, die Bourke's Luck-kolkgate, Sudwala-grotte en Pelgrimsrus te besoek. Die Rivendell kothuise is aan die oe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Hillview Holiday Cottage is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis in die hartjie van Graskop. Graskop is die poort tot die Panoramaroete en spog met 'n uitgebreide voëllewe. Daar is verskeie winkels, galerye, s...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

The Country Manor is 'n plaasstyl huis in Graskop. Die dorp vorm die deurweg na die Panoramiese Roete wat bekend is vir bekende besienswaardighede soos die Blyderivierspoort, Bourke's Luck Potholes, God's Window, Dr...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graskop, Mpumalanga

Elephant's Nest is in Graskop, Mpumalanga, geleë en net 50 km van al die hoofbesienswaardighede, waarvan die grootste een die Krugerwildtuin is. Daar is 5 pragtige ingerigte en goed toegeruste en suite-kamers met ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Black Eagle Gastehuis is in Graskop geleë. Graskop is 'n klein dorpie in Mpumalanga wat omtrent 14 km suidoos van Pilgrimsrus en 28 km noord van Sabie lê. Besienswaardighede in die area sluit die Bourke's Luck-ko...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Bonolo Guesthouse is 'n selfsorgvakansiehuis in Graskop, 'n klein dorpie in Mpumalanga wat gaste keer op keer met sy pragtige natuurskoon te verstom. Dié dorpie dien as die portaal na die Panoramaroete en is bekend...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Ohrigstad akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kruger Na Canyons blad indien jy na meer Kruger Na Canyons akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]