Indien jy Okahandja besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Okahandja.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Okahandja Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Okahandja accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Okahandja akkommodasie
Bladsy 9 - 2 lekke plekke om te bly
KK Self-catering Unit is 'n netjiese selfsorgeenheid in Kleine Kuppe, Windhoek, naby die Windhoek Gimnasium Privaat...
Elegant Apartment at Grove Mall is in die Wild Olive-kompleks en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakan...
Etango Ranch Guestfarm bied B&B-verblyf met aandete en dit is op 'n veeplaas van 4300 hektaar in die Namatanga Bewa...
Gocheganas Lodge is op 'n heuwel geleë en kyk uit oor die skouspelagtige landskap, sowat 40 km vanaf Windhoek. Dié ...
Klein Eden Guest Farm is sowat 30 km vanaf Omaruru in Namibië geleë en bied gerieflike verblyf in 'n vreedsame omge...
Timbila Camp bied glanskamp- en kamp-verblyf op 'n privaat plaas wat op die oewer van die Omarururivier geleë is. D...
Oma Ongo is 'n gerieflik gemeubileerde gastehuis in die rustige Erongo Park, net 5 km vanaf Omaruru geleë. Oma Ong...
TimBila Safari Lodge bied verblyf wat nét ontbyt en aandete óf al jou maaltye insluit en is aan die voet van die Os...
Omaruru Guesthouse bied B&B-verblyf in Omaruru in Namibië se Erongo-streek. Omaruru Guesthouse beskik oor 20 kamer...
Kashana Namibia is in die dorp Omaruru in Namibië. Die lodge is in 'n historiese gebou, wat in 1907 as 'n kasino vi...