Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Old Place

4.4 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Old Place van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Old Place besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Old Place.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Old Place akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Old Place Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Old Place Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

Knus in Boekenhout is ’n knus selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Old Place, Knysna. Hierdie woonstel is die ideale basis om die dorp se besienswaardighede en geriewe te verken. Hierdie woonstel het ’...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie is in die kusdorp Knysna op die Tuinroete geleë. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n privaat eenslaapkamerwoonstel. Die slaapkamer is met 'n koningingrootte...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

Green Hollow is 'n selfsorgwoonstel in Old Place, Knysna. Dié woonstel is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die oopplan-woonstel beskik oor 'n kombuis, slaaparea, eetarea en 'n en suite-badkamer. Die aparte k...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Old Place

Monks Holiday Chalets and Caravan Park is op die rand van die Knysna-strandmeer naby die middedorp geleë. Monks het 'n lekker groot karavaan- en kampeerterrein, chalets en huisies en gaste kan ook visvang en bootry...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Old Place

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Upper Old Place, Knysna

Ons Kotje is 'n knus houthuis vir 6 mense in 'n houtagtige area in Knysna. Hierdie dubbelverdieping-eenheid is in 'n groot tuin geleë en word omring deur bome wat gaste hul privaatheid bied. Twee van die kamers is...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

Serendipity Accommodation is in Costa Sarda in Knysna geleë. Let asb. daarop dat daar 'n aantal trappe is wat na die eenhede lei. Serendipity Accommodation het 1 slaapkamers vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer is het...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

18 op Tides End is op die pragtige Knysna-strandmeer in ’n sekuriteitskompleks geleë. Die woonstel bied uitsigte oor Thesen-eiland, Knysna-strandmeer en Knysna-koppe. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamer...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

Op die oewer van die Knysna-strandmeer, is die bekroonde Knysna River Club geleë. Ons bied 'n private ingeslote grondgebied met bekoorlike, luukse selfsorg-chalets van hout in die hartjie die Tuinroete. Ons eenhede...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

The Lavender Rose Guesthouse is geleë in Costa Sarda, 'n rustige deel van Knysna. Dié gastehuis het 3 selfsorgwoonstelle met 'n uitsig oor Knysna-strandmeer en is net sowat 100 meter van die openbare wandel- en fi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Costa Sarda, Knysna

Blue Fern of Knysna bied B&B- en selfsorgverblyf in die skilderagtige Knysna. Blue Fern of Knysna het 4 gastekamers en 1 selfsorgwoonstel. 3 van die gastekamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n dubb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Old Place akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]