Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Old Place

4.4 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Old Place van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Old Place besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Old Place.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Old Place akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Old Place Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Old Place Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Old Place

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

Mount Joy het 'n uitsig oor Knysna se strandmeer en is geleë aan die bokant van 'n groot, betowerende tuin omring deur inheemse woud. Rustigheid en veiligheid begroet jou hier, en jy is ook net 'n kort stapafstand ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Leeward Island Studio and Deck is 'n selfsorg-studiowoonstel op die boonste verdieping van die Thesen Islands-landgoed in Knysna. Die Thesen Islands-landgoed bied 24 uur sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n verske...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Hammock Island Loft Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Thesen Island in die Knysna-riviermonding. Die marina spog met verskeie ontwerperstoekennings en het ook Blouvlag-status. Verder het jy toegang tot 'n skuiling...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Leeward View bied selfsorgverblyf in 'n ateljee op die rustige residensiële landgoed Theseneiland in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer en daar is 'n verskeidenheid winkels e...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

C32 Crabclaw Island is 'n selfsorgvakansie-eenheid in die wêreldbekende Thesen-eiland Blouvlag-landgoed en -marina. Dié landgoed spog met privaat strande en waterweë wat met Cape Cod-huise omlyn word, 'n doolhof,...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Holiday Home on Crabclaw Island is selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die rustige residensiële landgoed Theseneiland in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en 'n verskeidenheid wi...

Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Crab Claw Villa is 'n lieflike dubbelverdieping-villa op die strandmeer op Crab Claw-eiland in die veilige Thesen Islands marina ontwikkeling. Dié villa het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamer...

Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Saffron on Thesen Islands is 'n pragtige vakansiehuis langs die waterweë op die Thesen Island Landgoed in Knysna. Dié landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook tientalle interessante winkels en rest...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Birdsong on Thesen Islands is ’n dubbelverdieping-selfsorghuis op die rustige, residensiële landgoed Thesen Islands in Knysna. Die Thesen Islands-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook verskeie ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Cosy Cottage on the Parklands is in die rustige Thesen Island in Knysna. Die woonstel is geskik vir 2 en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Old Place akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]