Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Old Place

4.4 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Old Place van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Old Place besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Old Place.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Old Place akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Old Place Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Old Place Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Old Place

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna House is 'n oulike 1873 selfsorghuis met 'n ryk erfenis in die sentrale deel van Knysna naby die middedorp. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, kombui...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Contemporary Living on Thesen Islands bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis op die residensiële landgoed Theseneilande in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en -toegangsbeheer, asook...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Fisher Haven

Shell's Corner Cottage is in die rustige buitewyk Hunters Home in Knysna geleë. Die plaaslike voëllewe, visarende, ganse, eende en 'n besoek van bosbokke nou en dan, maak dit 'n uitstekende toevlugsoord vir gaste ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Plantation Apartment on Thesen Islands is 'n bekoorlike enkel-ateljeewoonstel met selfsorggeriewe op die rustige residensiële landgoed Theseneiland in Knysna. Dis net 1 blok van die hoofstrand af. Die Theseneiland-...

Vanaf
R1 575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Plantation Island Studio on Thesen Islands is 'n dubbelverdiepingselfsorgwoonstel op die rustige landgoed Thesen Islands in Knysna. Die Thesen Islands-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en -toegangsbeheer, sowel as ver...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

K6 Khoi Island is 'n warm en verwelkomende vakansiehuis op die kanaal van die Thesen Eilande. Daar is 'n heerlike oopplan-leefarea wat na die stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n uitsig oor die water, 'n privaat gaz...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Mackaya Bella is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel in die tuin van 'n woonerf met 'n privaat ingang in die geskiedkundige boonste deel van Knysna. Dit is naby die middedorp, die waterfront en die strandmeer geleë. H...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Summit Song is 'n drieslaapkamerhuis op Theseneiland in Knysna. Die huis is oorkant die klubhuis wat 'n speelarea, tennisbane en basketbalbane het, asook 'n ankerplek vir bote. Die huis is stapafstand vanaf 'n priva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

Keedols Inn & Backpackers is in Knysna se middedorp geleë, net 2,8 km vanaf die Bollard Bay-strand en naby die Knysna Waterfront, die Pledge Natuurreservaat en verskeie winkels en restaurante. Die verblyf beskik ...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Theseneiland, Knysna

Avocet Nest Thesen Island bied verblyf op die waterkanale van Theseneiland. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Old Place akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]