Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Olifantskop

4.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Olifantskop van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Olifantskop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Olifantskop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Olifantskop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Olifantskop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Olifantskop Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Olifantskop

Steenbokkie is in Oliphantskop Privaat Natuurreservaat, Langebaan. Daar is 2 gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 4 gaste in Tarentaal en 2 gaste in Skillie. Tarentaal is langs die hoofhuis...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Olifantskop

Three Feathers Cottages is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan, 'n strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus geleë. Langebaan is net 'n uur se ry van Kaapstad af en dit is die ideale bestemming vir ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Olifantskop

Oppikoppie bied verblyf op die eienaar se perseel en is in ’n privaat natuurreservaat in die kusdorp Langebaan geleë. Dié sonderlinge strandmeerdorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die besienswaa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Olifantskop

Rustic Hill Accommodation is in die Oliphantskop Natuurreservaat in Langebaan en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besi...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Olifantskop

Poseidon Langebaan is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV, lugversorging en 'n privaat ingang. Daar is...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Olifantskop

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

50 Sunset Heights is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Die dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die besienswaardighede in die area verken kan word. Dié woonstel het slaap...

50% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 050
R525
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

11 Sunset Heights is in 'n veilige sekuriteitskompleks in Langebaan, slegs 900m vanaf Club Mykonos. Die eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders onder 12) en beskik oor...

Vanaf
R1 447
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

6 Doreanne's Place is 'n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Langebaan. Die ligging is puik, net 3 minute vanaf Mykonos Casino, die strand en Laguna Winkelsentrum. 6 Doreanne's Place is ten volle gemeu...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Skiathos, Mykonos

The Lighthouse is in Skiathosbaai in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie in dié gewilde vakansiebestemming. Die eenheid is naby alle geriewe, doendinge en besienswaardighede vir die hele g...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Helios Place Holiday Accommodation is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit is net 1 km vanaf Mykonos Casino, die strandmeer en 'n winkelsentrum. Dié eenheid is geskik vir 6 gaste en het 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]