Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Olympus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Olympus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Olympus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Olympus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Olympus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Olympus

Vanaf
R560
per nag (plek vir 1)
B&B in The Wilds, Woodhill

B&B in The Wilds is in Pretoria en bied gerieflike eenhede vir sakereisigers, verkoopsmanne, gesinne of vriende wat 'n pasiënt in die area besoek, Dit is in 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer tot ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Zesty Inn is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos. Die kompleks is naby winkelsentrums, hospitale, restaurante, skole en hoofpaaie. Dié grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste e...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Villa Amor is gerieflik geleë in Pretoria-Oos naby moderne geriewe, maar met 'n kenmerkende plattelandse atmosfeer. Dit is een van die stad se mees elegante gastehuise. Villa Amor is tussen welige tuine geleë en b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Windmills Rest is in Shere in Pretoria en bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 - 4 gaste. Gaste kan een van 4 kamers bespreek: Biko, Thuli, Thambo of Hani. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, 'n k...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Shere, Pretoria-Oos

Die hemel wag op jou! Weggesteek in 'n stil deeltjie in die ooste van Pretoria, net soos jy afdraai van Lynnwood-pad af, sal jy ons vind. Weg van die rep en roer van die stad sal jy Ikhutsa Mountain Manor Guest Hou...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Shere, Pretoria-Oos

Sherewood Lodge is 'n boetiek-gastehuis wat in Shere in Pretoria geleë is en 10 individueel gemeubileerde kamers asook 2 konferensielokale bied. Kenmerkend aan die lodge is die lowerryke plantegroei met koors-, rot...

50% af Weeksdae!
VanafR850
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

KammaFrans is 'n prentjiemooi, elegante, plattelandse gastehuis wat luukse verblyf in Pretoria-Oos in Lynnwoodstraat na aan die N4-hoofweg bied. Dié gastehuis bied gaste opsies van en suite-kamers, elk met hulle ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bly
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Bly B&B is 'n luukse nuwe toevoeging tot Blos Café, 'n puik restaurant in die hartjie van Pretoria-Oos. Ons 3 en suite-kamers is kunstig ontwerp. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, DStv-kanale, WiFi,...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Woodhill

La Petite Maison Woodhill is op 'n landgoed in Pretoria geleë. Dié landgoed is direk oorkant Pretoria-Oos Hospitaal, Parkview-winkelsentrum en die Barnyard-teater geleë. Dié landgoed is regs langsaan Woodlands B...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons Spaanse Villa op 'n perdelandgoed is teen 'n prentjiemooi berg geleë en spog met die beste geriewe, uitstaande spyseniering en professionele personeel. Monte De Dios is die ideale keuse wanneer jy op 'n venue ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Olympus akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za