Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Underberg

4.4 / 5  
volgens 239 resensies
Lees regte resensies van Underberg van 239 geverifieerde gaste.
Indien jy Underberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Underberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Underberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Underberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Underberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg

Blackbrook Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas van 74 hektaar, net 8 km vanaf Underberg op die Boesmansnekpad. Gaste klop by ons aan vir 'n rustige wegbreek in die platteland wat na genoeg aan al die be...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Underberg

Old Inchgarth B&B bied gerieflike verblyf op 'n melkplaas in die voorheuwels van die pragtige Suidelike Drakensberge. Dis net 'n entjie se ry vanaf die gewilde Sanipas. Verblyf word in 2 luukse dubbelkamers, die P...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Underberg

Baramee Country Cottage bied selfsorgverblyf op 'n 20 ha-plaas ongeveer 11 km vanaf Underberg. Die plaas spog met 3 klein baarsdamme en uitstekende uitsigte oor die Drakensberge in die verte. Die kothuis is gemaak ...

Vanaf
R1 398
per nag, vir 2 mense
Hotel in Underberg

Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort is op 'n skilderagtige 860 hektaar wêrelderfenis geleë. Hier is iets vir almal om te geniet by dié spesiale oord wat net twee en 'n half ure se ry van Durban af is....

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg

Tin Can Glamping Caravan is op 'n kleinhoewe in Underberg geleë en is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Verblyf word in 'n ou, opgeknapte karavaan aangebied waar gaste die uitsig oor die Umzimkulurivier ka...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Hotel in Underberg

Bushman's Nek voer gaste weg na 'n wêreld van rus en vrede in die skilderagtige Drakensberge tussen pragtige grotte en 'n oorvloed fauna en flora. Bushman's Nek bied 'n verskeidenheid luukse hotelkamers en selfsor...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Underberg

Under The Oak is 'n selfsorg-kothuis in die rustige dorpie, Underberg, wat in die hartjie van die Suidelike Drakensberge lê. Dié kothuis is goed toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 4 gaste. Under The Oak h...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Underberg

Hamstead Farm Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n unieke, knus eko-kothuis op 'n plaas in Underberg. Dié 2-slaapkamerkothuis werk met son- en windkrag en het 'n tussenverdieping. Dit is op dieselfde perse...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Underberg

Hilltop Cottage is 'n selfsorgplaashuis op 'n privaat plaas in die Drakensberge. Dis 25 minute se ry vanaf Underberg en perfek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek. Hilltop Cottage beskik oor 2 en ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg

Stoneyhall Farm bied selfsorgverblyf in Underberg in die Suidelike Drakensberg. Dit is 'n werkende plaas waar aartappels gegroei word, bulkalfies grootgemaak word en met beeste geboer word. Hierdie selfsorgkothuise ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Underberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]