Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (38)

Resensies van Underberg

4.4 / 5  
volgens 237 resensies
Lees regte resensies van Underberg van 237 geverifieerde gaste.
Indien jy Underberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Underberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Underberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Underberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Underberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Underberg

Meadow Lane bied 5 selfsorgkothuise in 'n rustige park-opset met 'n baarsdam waar eende, duikers en ganse gereeld kom aandoen. Meadow Lane het ook 'n landingstrook wat dit geskik maak vir gaste om vinnig vir die naw...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Underberg

Old Inchgarth B&B bied gerieflike verblyf op 'n melkplaas in die voorheuwels van die pragtige Suidelike Drakensberge. Dis net 'n entjie se ry vanaf die gewilde Sanipas. Verblyf word in 2 luukse dubbelkamers, die P...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg

Valley Lakes is 'n skilderagtige en rustige wegbreekplek in die Suidelike Drakensberge. Ons bied gaste 'n hawe van rus en vrede waar hulle kan voëls kan kyk, kunsvlieghengel in die stilstaande of lopende riviere, g...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg

Cairn Grace is 'n pragtige plaas aan die rand van Underberg in 'n prentjiemooi area waardeur 'n rivier vloei. Daar is 2 selfsorgkothuise met hul eie kaggels, braaigeriewe, ruim stoepe en selfsorggeriewe. Die Lark R...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Underberg

Hilltop Cottage is 'n selfsorgplaashuis op 'n privaat plaas in die Drakensberge. Dis 25 minute se ry vanaf Underberg en perfek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek. Hilltop Cottage beskik oor 2 en ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Underberg

Pennygum Country Cottages het van die mees manjifieke uitsigte in die suidelike Drakensberg. Die 4 kothuise is in 'n vreedsame, ongerepte en veilige omgewing, met pragtige gronde, tuine en appelboorde. Die kothuise...

Vanaf
R6 560
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Underberg

Graceland Farm is naby Underberg geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dié verblyf spog met 'n uitsig oor die landerye en die Suidelike Drakensberg. Die plaas is net 5 km vanaf Underberg, met...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Underberg

Penwarn Farm Lodge bied rustieke tog moderne selfsorgverblyf en is op 'n rustige plaas teen die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge, 22 km vanaf Underberg. Verblyf by Penwarn Farm Lodge bestaan uit 5 unieke...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Underberg

Dragons Landing Horse Trails and Farm Stay is 'n gasteplaas in Underberg se Bushmans Nek-streek en bied gehalteverblyf vir avontuurlustiges. Hierdie 40 ha-plaas is heeltemal onafhanklik van die kragnetwerk en funksi...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg

Goxhill Trout Lodge bied selfsorg-plaasverblyf op 'n melkplaas, Goxhill Plaas, in die pragtige Underberg-area. Gaste kan die pragtige platteland geniet hier aan die voetheuwels van die Suidelike Drakensberge. Die p...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Underberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]