Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Underberg

4.4 / 5  
volgens 239 resensies
Lees regte resensies van Underberg van 239 geverifieerde gaste.
Indien jy Underberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Underberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Underberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Underberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Underberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Underberg

Vanaf
R2 639
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Bird's Nest is 'n selfsorg-chalet, geleë op 'n werkende plaas, in die suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na vreedsaamheid, ver verwyder van die stad se rumoer. Die ...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Inkungu Lodge bied uitsigte oor die glorieryke Cathkinvallei en Champagne-bergreekse van die majestueuse Drakensberge in KwaZulu-Natal. Die lodge spog met 6 dubbel- of 2 enkelbedkamers en 2 luukse suites. Elke kame...

Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

St Bernard's Peak Mountain Lodge is in Swartberg, KwaZulu-Natal, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede, waaronder Mount Currie Natuurreservaat, Seshlabate...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Oord in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Flitwick Ranch is op 'n werkende plaas in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal, en bied aan gaste 'n verskeidenheid lieflike kamers. Gaste kan 'n kamer in die Old Cheese Factory of die Bull Stable bespreek....

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Khalafukwe Country Lodge is op ’n plaas buite die dorp Creighton, in die hoofstraat, en bied gehalteverblyf vir ’n gesin, vriendegroep of ’n paartjie. Die huis het 3 slaapkamers wat apart of as 'n geheel geh...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Underberg

Vanaf
R340
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Merinodale Selfsorg Akkommodasie bied selfsorgverblyf en kampeerplek op 'n beesplaas tussen Nottingham Road en die Sanipas wat dit ideaal maak vir 'n wegbreek of oornagverblyf. Verblyf is beskikbaar in 1 plaashuis...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Wagon Trail Cottage is in Boston in die Natalse Middellande geleë. Dié bekoorlike kothuis is deel van die Trinity-plaas en skuil in die Suidelike Drakensberge se voorheuwels. Dit is die perfekte plek vir diegene w...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Stormy Hill Country Cottage is 10 minute vanaf Boston in die Natalse Middellande geleë. Akkommodasie beskik oor 2 eenhede en daar is slaapplek vir 7 gaste. Die kothuis bied slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Tillietudlem Nature Reserve bied verblyf in Upper Dargle. Die naaste dorp is Howick wat 45 minute se ry vanaf die instansie is. Verblyf word in 2 eenhede gebied, die Hleka Manzi-selfsorghuis met slaapplek vir 8 en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Cosy Cabin at Stardam Estate is 'n bekoorlike, afgeleë, selfsorghoutkajuit in die bos by die Stardam-landgoed. Die huisie naby die damoewer geleë en bied 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe. Hiérdie son...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Underberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]