Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Onderpapegaaiberg

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Onderpapegaaiberg van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Onderpapegaaiberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Onderpapegaaiberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Onderpapegaaiberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Onderpapegaaiberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Onderpapegaaiberg Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

Hierdie woonstel is ten volle ingerig en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, insluitend swemhanddoeke. Wasgoed word gedoen op aa...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

Bokmakierie's Rest is 'n onafhanklike enkelwoonstel op die tweede verdieping van 'n privaat woning. Dit is in die stil, lowerryke buurt, Onderpapegaaiberg in Stellenbosch geleë. Die hoofslaapkamer is ruim en het '...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

The Wormhole Garden Cottage bied gehalteverblyf vir 'n gesin, paartjie of sakereisiger in Stellenbosch. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis is op 'n residensiël...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

Guinea Vine bied oornagverblyf in 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch. Dié dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë en spog met meer as 'n 100 wynlande en natuurlike en kulturele besienswaardighede. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

Annika Self-catering & B&B is aan die voetheuwels van Papegaaiberg in Stellenbosch geleë. Verblyf word aangebied in 'n selfsorgeenheid en 'n gastekamer. Die selfsorgeenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

Stellenbosch Self-catering Cottage is 'n tweeslaapkamerkothuis in een van Stellenbosch se woonbuurte, en is net 1,6 km van Dorpstraat af geleë. Dit is volledig toegerus en 'n losstaande kothuis op 'n privaat erf. D...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Onderpapegaaiberg

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

118 Bosmans Loft with a View is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Stellenbosch. Die gebou is ideaal geleë en is ongeveer 4 km vanaf die middedorp waar daar baie trekpleisters en geriewe is. Dié mode...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Boord, Stellenbosch

Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Mediclinic en Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofr...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van die historiese dorpskern af en dis naby aan al die nodige geriewe, insluitend 'n Medi-Clinic. Die ga...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

Ladybug Inn is 'n pragtige en veilige selfsorg huis wat te huur is vir een of meer aande se verblyf. Dit is stapafstand van Medi Clinic (500 m) en 1,5 km buite Stellenbosch se middedorp. Die volgende geriewe word ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Onderpapegaaiberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za