Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"Goeie Aardklopverblyf."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Mooivallei Villa"Aardklop is 'n groot bate vir Potchefstroom."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Dragonfly's Nest"Pragtige dorpie, dit is sentraal geleë vir besoeke aan talle besienswaardighede rondom Hartebeespoortdam. Dit is naby Pretoria en Johannesburg. "
Cashan, Escape From Johannesburg
Meraki Upmarket Guest House"Mooi, rustige en veilige area. Sal beslis weer besoek."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
25 On Pretorius"Pragtige dorp, bied alles wat mens nodig het as toeris!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The River Cottage"Gaan kyk na die historiese geskiedenis en dan natuurlik Aardklop! "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Ek dink net daar moet op die reëls geplaas word geen lawaai en harde musiek nie aangesien hulle ook kalmeerperde en bokkies op die terrein het. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp"Ons het bitter min diere gesien."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Dis 'n pragtige plek met die vriendelikste mense. Naby die stad so glad nie ure se ry om die Big 5 te sien nie."
Brits, Escape From Johannesburg
Angel Oak Guesthouse"Close to Hartebeeshoek and Hartebeespoort Dam. 22 minutes from the Cable way in Harties ─ this is a must if in you are in the area. For a piece of Paris (in France) visit French Toast for the most amazing breakfast menu, pics at the Eiffel tower and engrave your names on locks for the lock bridge to secure your love forever. Plenty of other cool things next door. Alternatively visit the windmill which is 30 minutes away for the best waffles in Harties be sure to go over the weekend, where you'll find incredible goodies at the flea market outside. "
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
Retro Motel"Dit is nie 'n vakansiepunt nie, maar daar is mooi troue venues in die area."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Baie restaurante om van te kies asook winkels en kunsgalerye om deur te kyk."
Groenkloof, Escape From Johannesburg
Love, Joy and Peace Cottage"Baie stil in 'n veilige omgewing. Naby die universiteit en sakekern."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Greenwoods Selfsorg"Indien ons Pretoria besoek is dit gewoonlik vir doktersbesoeke en dan is Garsfontein vir ons ideaal, dis naby hospitale, winkelsentrums en veilig. "
Cashan, Escape From Johannesburg
20 on 4th"Clean streets, amazing location, beautiful place to look at on top of the mountain."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Elwanu"Baie lekker omgewing. Die pryse is ongelukkig ook net op toeriste gefokus."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Jakkalsdraai Guest House"Vir ons is rustigheid baie belangrik, en by Jakkalsdraai was ons nie teleurgestel nie."
Oranjeville, Escape From Johannesburg
Vaaldam @ Sgt Pepper's"Oranjeville se mense het my verbaas. Hul was vriendelik en gee 'n besonderse kleur aan 'n vakansie. Die dorp het pragtige nostalgiese winkeltjies waarin 'n mens kan verdwaal. Ons sal weer hierdie dorp besoek."