Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Cars must drive slower and be on look out for animals roaming around. To many trucks and busses driving very reckless."
Orkney, Escape From Johannesburg
Goue Myl Orkney Vaal"Dis naby aan waar ons bly so dit was ideaal vir 'n naweekwegbreek."
Wingate Park, Escape From Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"Naby geleë aan die plekke waar mens graag sou wou wees."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Die nuwe eenhede wat gebou word, lyk wonderlik."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Elephant Waterhole"Dinokeng het baie potensiaal, maar die diere is baie skaars. Ons het nie een lid van die Groot 5 waargeneem in die drie dae wat ons daar was nie en baie gedeeltes is afgeperk waar ons toe nou ook hoor meeste van die diere is, maar ons mag nie daar ry nie. Vir die R310 wat ons betaal het sou ek bietjie meer wild wou sien want selfs die bokke was skaars. Die paaie is baie deurmekaar en die kaart baie onakkuraat wat verdwaal maklik maak. Dit is wel baie skoon en al die bokke en zebras wat ons gesien het lyk in 'n goeie gesonde toestand. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Graceland Guesthouse"Die ideale plek waar jy kan asemhaal en weer die reset-knoppie druk. "
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Gracepoint Guesthouse"It's central and close to all tourist attractions."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Alhoewel hulle die Groot 5 adverteer, was daar niks in sig nie. Ook geen van die ander gaste waarmee ons gepraat het, het enige van die Groot 5 gesien nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Franz"Baie oulike stil dorpie wat my definitief weer sal sien! Vriendelike klompie mense! "
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Greenwoods Selfsorg"Lekker stil area naby die besige Menlyn."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Ons is baie opgewonde om weer te kom besoek."
Fochville, Escape From Johannesburg
Fochville Guesthouse"Heerlik geëet by Mementos. Die hoenderlewertjies was 'n baie groot porsie en die hamburgers was fantasties. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Baie rustige dorpie, nie die gejaag van die stadslewe nie. Het nog die plaasatmosfeer."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Elwanu"Min mense is bewus van die juweel (met die Groot 5) op Gauteng se voorstoep. Miskien moet ons dit geheim hou."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Honey Lodge"Awesome place for game drive and great weekend getaway."
Shere, Escape From Johannesburg
Lubbenhof"Sentraal geleë met baie om te doen veral vir klein kinders. "
Kroondal, Escape From Johannesburg
Adem Guest Farm"Dit is nie meer die pragtige ou Duitse nedersetting van ouds nie. Dit is ‘n myndorp."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Sal graag weer wil terug gaan. Daar is soveel winkeltjies en restaurante wat ek nog wil besoek. Dis 'n juweel van die Vrystaat!"
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Oulike toeristedorpie. Redelik skoon, maar daar word maar bottels en plastiek langs die rivier gelaat, wat jammer is."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Lekker naby aan Pretoria, goed versorgde reservaat met volop diere om te sien."