Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (4649)
B&Bs (213)
Wildsplase (47)
Hotelle (63)
Gastehuise (551)
Selfsorg-eenhede (3775)

Resensies van Ontsnap Uit Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 14318 resensies
Lees regte resensies van Ontsnap Uit Kaapstad van 14318 geverifieerde gaste.
Indien jy Ontsnap Uit Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ontsnap Uit Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ontsnap Uit Kaapstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Escape From Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ontsnap Uit Kaapstad

4451 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 40%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R540
per nag, vir 2 mense
B&B in Swellendam, Wes-Kaap

Bergview B&B is in die historiese dorpie, Swellendam geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n nag wil oorslaap, sakereisigers en vakansiegangers. Gaste word verwelkom in 'n klassieke huis met karakter, 'n rus...

SPAAR 30%
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brandwacht, Wes-Kaap

Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere af. Daar is 3 gerieflike en ruim en suite-kamers in 'n privaat huis in 'n stil buurt. Let asb. op d...

SPAAR 30%
VanafR1 600
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Quay West is 'n knus 4-ster selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Velddrif Quays naby die Bergrivier. Dit is ideaal vir gaste wat net wil toesluit en heeldag rondrits. Op die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuis, -...

SPAAR 30%
VanafR1 450
R1 015
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Wes-Kaap

A Riverbed Guesthouse bied gaste-suites aan die voet van die Langeberge in die historiese dorpie Swellendam. Akkommodasie by A Riverbed Guesthouse beskik oor 4 unieke suites. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Boord Guesthouse resoneer perfek met Stellenbosch se wêreldbekende argitektuur. Die suites is uiters ruim en poog om 'n ware tuiste te skep. Ons verkies gaste wat effens langer in Stellenbosch tuisgaan en hul onafh...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blouberg Heights 507 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en spog met moderne dekor en uitsigte oor die see. Die slaapk...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Wes-Kaap

Windmill Guesthouse is 'n gastehuis naby Swellendam se hoofstraat met 'n ongelooflike uitsig op die Langeberge en die historiese NG-Kerk wat in 1911 gebou is. Dis die ideale plekkie vir besoekers wat Swellendam wil ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapse wynlande. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynplase, koffiewinkels, fantastiese argitek...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR799
R679
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Atlantic Loft beskik oor 2 aparte woonstelle in Melkbosstrand net 100 m van die strand af. Die verblyf bestaan uit 'n luukse Atlantic Loft-eenheid en klein Atlantic Studio-eenheid wat elkeen 'n privaat ingang, grati...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Van Riebeeck Park, Kaapse Roete 62

De Bergen is 'n bekoorlike B&B in Worcester. Die huis bied lieflike uitsigte oor die Hexrivier-bergreeks en dit is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za