Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Elands Bay, Escape From Cape Town
Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 5"Rustige, pragtige Weskusdorpie. "
Bot River, Escape From Cape Town
Arcangeli Wines"My gesin beveel "The Shuntin Shed" aan vir middagete."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
The WildCard"Brittannia Bay is a peaceful and safe place. Will plan holiday there again."
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Restaurant waar ons geëet het 22 Church Str uitstekend. Mense van Montagu baie vriendelik. Het Niel van Niel se Huiswinkel ontmoet was baie baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om my Engelssprekende familie by te staan. Baie dankie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Absolute Castillo"Riebeek Kasteel is 'n pragtige dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer. Baie lekker restaurante."
Montagu, Escape From Cape Town
Olive Stone Farm - Olive Cottage"'n Pragtige dorpie en het ons heerlik by die Ole Tavern Restaurant geëet. "
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Die dorpie is bekoorlike en die strate met huisies baie besonders. Ons sal beslis weer daar aandoen in die toekoms!"
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Daar kan mens net rus en as jy 'n fotograaf is, is daar baie om te doen. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Overberg Gems - Lagoon View"Nice holiday place, nice shops, good restaurants! We will come back to Hermanus."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Groter dorp as wat mens verwag."
Worcester, Escape From Cape Town
PALM LA VIE"Pragtige dorpie, wil voorkom of misdaad toeneem en mense waarsku teen diefstal."
Paternoster, Escape From Cape Town
Lekkerlag"Lovely holiday village everything is close by, walking distance to the beach and restaurants. "
"It's lovely if you bring all you need ie many drinking water, only 1 or 2 shops and restaurants around but I like that. Also not much Wi-Fi if you traveling to work. The cellphone reception is pretty good though. We travelled by boat down the river and made a few phone calls while on the boat and had very little issues with connecting. Great bird life, great fishing, all and all very beautiful place to visit!"
Duynefontein, Escape From Cape Town
Losperd Crescent Melkbosstrand"Naby Melkbos en die see! Heerlike wegbreek van die besige stadslewe."
Langebaan, Escape From Cape Town
4Winde"Ons was ongelukkig om die hele naweek 'n redelike sterk wind te trotseer, maar die eetplekke het daarvoor vergoed."
Columbine, Escape From Cape Town
True North"Soveel plekke om te besoek in die area, goeie hengel waters, nodige winkels is daar vir aankope, daar is net soveel om te sien."