Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Whales Way Lodge

"Stayed over for a few days golfing."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Compass View

"Ons sou langer wou bly om meer plekke te besoek. Sal weer teruggaan."

Middelburg, Oos-Kaap

Family Guest House

"Middelburg is bloot 'n gerieflike oorslaapplek vir ons op pad terug omdat die afstand huistoe die volgende dag heeltemal rybaar is. Ons het selde die geleentheid om die dorp of omgewing te verken op pad huistoe. Die oornagverblyf moet bloot funksioneel wees vir ons. Ons het ook baie moeilik 'n oop restaurant 7 uur die aand gekry en het by die een waar ons wel gekom het, amper 2 ure gewag vir ons bestelling (wat 'n doodgewone geroosterde toebroodjie en 'n hamburger was). Ons was nie die enigste gaste wat ontsteld was oor die swak bediening nie. As ons nie beter oornagverblyf in die toekoms in Middelburg kan kry nie, sal ons nie weer daar oorslaap nie."

Keimond, Oos-Kaap

Kei Sands Unit 3

"Keimond pragtig."

Hogsback, Oos-Kaap

The Edge Mountain Retreat

"Sal mense definitief aanbeveel. Rus vir jou siel. "

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The View

"Oulike dorpie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Altyd 'n gewilde plek vir oorslaap."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kingfisher Lodge

"Pragtige dorp met mooi geboue en baie vriendelike/gawe mense."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

@ Karoo Guesthouse

"Our Yard restaurant is a must visit!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Whales Way Lodge

"The friendly city in all aspects."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Rothman Street B&B

"Pragtige Karoo-dorpie met behoorlike bekoring en geskiedenis. Die omliggende area is net so pragtig met heelwat dinge om te doen en te sien."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Aquarius B&B

"We felt safe walking around, we never worried about our safety."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Waterval Farm-Stay

"The gem of the Karoo. People don't know what they are missing when they only use the town as a stopover."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Leopard's Valley Guest Cottages

"Graaff-Reinet is steeped in history and well worth exploring."

Glengariff, Oos-Kaap

Beach Holiday Flatlet

"Veilig, salig, skoon. Perfekte plek om te kom ontspan!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Doornberg Guest Farm

"Lovely, friendly town. We had dinner at The Ibis and our meal was superb."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Hope Lodge

"Skoon en netjies."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Walmer Manor Guest House

"Lovely city with warm, friendly and fun people."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"Pragtige plek met die mooiste ou huisies. "

Port Alfred, Oos-Kaap

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Wonderlike, mooi natuurskoonarea."

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Beste plek vir oornag as jy van Gauteng na Wes-Kaap ry."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

De Graaff Manor

"Fabulous. Safe. Lovely place to walk around."

St. Francis, Oos-Kaap

BonBini Guest House

"It's a great destination. However, if visiting for a few nights, can imagine a lot of frustrated guests who could not get a dinner reservation as these need to be done long in advance."

Steynsburg, Oos-Kaap

Mautanrho Guest House

"Sadly, Steynsburg has allowed itself to become dilapidated, unlike other Karoo dorpies."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Two Owls Guest Cottage

"A really rich visit, with so much more to learn and experience than just the owl house. Really worth spending a few days exploring each little thing the village and surroundings offer. It is not that well advertised, so hoping to help people know about this part of the village. The Karoo Experience tasting menu at Stirlings restaurant is an absolute must; a real flavour sensation, and is very reasonably priced. Also, Antie Evelyne's restaurant in the township (find her details online to make a booking) offers a really hearty evening meal - in an impoverished township, go ahead and support existing economic activity, and enjoy a really hearty meal and good conversation with Antie Evelyne in the process!"

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang