Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"Really a lovely town. The only bad thing I can find is definitely the roads. The worst I have ever seen."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Roode Bloem Farm House

"Die heerlikste Karoo-lamstjops by slaghuise te koop! Een van die mooiste kerke! Lekker koffie!"

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

The Old Butler House

"Ons hou baie van die wildspark."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"'n Karaktervolle dorpie waar rustigheid voelbaar is."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Koekeloer Selfsorg Eenhede

"'n Pragtige, skoon dorpie met vriendelike inwoners. Heerlik geëet by Bruno's. Geurige en smaaklike disse! Beslis 'n moet om hier te kom eet."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Netjiese dorpie met vriendelike mense."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Cathy's Guest House

"Die paaie is maar sleg, maar hulle is besig om dit oor te doen, sommiges is klaar oorgedoen. Well done!"

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Paradise On Sea Holiday Apartments

"Nice, just the loadshedding and roads are terrible. Municipality must wake up."

Oos-Londen, Oos-Kaap

18 Coogee Bay Beachfront Apartment

"Gonubie is 'n rustige omgewing met baie oulike eetplekke en is redelik veilig. Oos-Londen se infrastruktuur is bietjie rede tot kommer en kort dringende ingryping. Ons het minder veilig daar gevoel."

St. Francis, Oos-Kaap

Cape St Francis Resort

"Hou daarvan dat die dorp pet-friendly is."

Mthatha, Oos-Kaap

Big Five Guest House

"While Mthatha may have limited activities, the good news is that it's conveniently close to Coffee Bay! So, why not explore the breathtaking beauty of Coffee Bay for some amazing adventures and stunning landscapes?"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Beach View Cascades Summerstrand

"Summerstrand veral, heerlike restaurante en kuierplekke. Lekker ook dat baie van die plekke binne loopafstand is."

Lady Grey, Oos-Kaap

Comfrey Cottage Collection

"Geen plek beskikbaar na 14:00 op Sondae om te eet nie."

Cannon Rocks, Oos-Kaap

La Petite

"Vir die persoon wat op sy verlof net wil "chill" en niks doen."

Middelburg, Oos-Kaap

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Small town, pothole-ridden roads."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Die Dorpshuis

"Valley of Desolation and Toposcope are must-dos!"

Maclear, Oos-Kaap

D's Lodge

"Will definitely recommend it as an overnight stop."

Steynsburg, Oos-Kaap

Shanks Farmstay

"Dis hartseer hoe die Karoodorpe agteruitgaan."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Langhuis Guesthouse

"Die restaurant Hallo You is aanbeveel deur Julia en ons het nog nooit sulke spandabelrige pryse gesien nie. Ek dink Graaff-Reinet se restaurante is vir seker peperduur en net op oorsese toeriste gemik. Hulle moet in ag neem dat 'n middelklas-reisiger van Suid-Afrika ook graag historiese dorpe wil besoek."

Hogsback, Oos-Kaap

Woodside Garden Cottage

"Beautiful and amazing."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Nagenoeg

"Net die koue, ai, die koue!"

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Water Views Apartment

"Nice holiday town — clean and safe."

Port Alfred, Oos-Kaap

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment

"Beautiful sunny, coastal town with the most beautiful scenery."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

KarooWerf

"Pragtige omgewing, Spar baie goed, strate effe vol potholes."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Le Blue Guest House

"Straatligte is af. Sekere paaie baie donker sodat mens met hoogligte (brights) moet ry, wat hinderlik/gevaarlik kan wees vir aankomende verkeer."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

6 Parsonage Street - De Kothuize

"A wonderful town to visit. Clean and friendly with many natural and historical attractions to visit. A good selection of restaurants."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Owl Nest House

"Beautiful village, can't wait to go back. Great place to recharge and relax."

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"Wonderful school and student atmosphere!"

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang