Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Dewald S. - 23rd December 2019
staying in Despatch, Oos-Kaap
Pragtige, skoon dorp en dit lyk ordelik.
Sanet V. - 23rd December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Vallei van Verlatenheid is 'n moét!
Almarié C. - 23rd December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp, met historiese geboue.
Maryann M. - 23rd December 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nieu-Bethesda makes you feel like you have escaped from modern life for a while.
Phillip P. - 23rd December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Gaan besoek die ou kerk en die motor museum.
Carina S. - 23rd December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dit is ‘n pragtige en sjarmante dorp. As jy hou van so bietjie Afrikaner-geskiedenis, dan is hierdie die plek vir jou.
Kogila T. - 22nd December 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Quaint little place worth stopping at.
Ansie P. - 22nd December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ten spyte van die droogte is Graaff-Reinet 'n pragtige dorpie. Die mense is ten spyte van uitdagings positief en gasvry.
Carel V. - 22nd December 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Heerlik uitgerus op die dorpie!
Natalie C. - 22nd December 2019
staying in Rhodes, Oos-Kaap
We loved the town and will definitely be back.
Wena C. - 22nd December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Kultuur-historiese juweel van die Klein-Karoo! Dis 'n moet-besoek op jou reisplan!
Jan D. - 22nd December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Bespreek 'n restaurant saam met jou verblyf. Daar's nie plek nie.
Ruth W. - 22nd December 2019
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
One of my favourite towns in the Eastern Cape - rich in culture and full of friendly people - a wonderful, diverse place to visit.
Wendy N. - 21st December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooi dorpie.
Erika V. - 21st December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Sommige geboue is so pragtig oorgeverf en gerestoureer. Sal wonderlik wees as alle vervalle geboue opgeknap kan word.
Brian W. - 21st December 2019
staying in Humewood, Oos-Kaap
Good area.
Barbara K. - 21st December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Polka, as always a lovely place to eat. Making reservations is essential though.
Kobus V. - 21st December 2019
staying in Queenstown, Oos-Kaap
Dorp word baie mooi skoongehou. Gauteng kan maar bietjie tips vang.
Xiluva M. - 20th December 2019
staying in Selborne, Oos-Kaap
Safe place to be at.
Andrei H. - 20th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons is lief vir die dorp en omgewing en slaap gereeld daar oor.
Enrico B. - 19th December 2019
staying in Walmer, Oos-Kaap
Baie rustige buurt, sentraal geleë, klipgooi van lughawe en sentrums af, asook die see en restaurante.
Alan D. - 19th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Valley of desolation and NG Church not to be missed.
Belinda B. - 19th December 2019
staying in Maclear, Oos-Kaap
Pragtige dorpie. Net ongemaklik wat die grondpaaie aanbetref het. Oulike en vriendelike mense.
Paul W. - 19th December 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Well worth an overnight stop to visit to the national park and to do the Cradock park run.
Euan B. - 19th December 2019
staying in Fernglen, Oos-Kaap
Super private.
Tracy L. - 18th December 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Cute Karoo town with a nice Spar where we could buy braai meat and etc.
Johnny D. - 18th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Goeie geskiedenisdorp.
Karen R. - 18th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
A lovely town and worthy of a visit. Delightful!
Rendani N. - 17th December 2019
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Very safe place to be at.
Erica B. - 17th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtig skoon.
Mariette S. - 17th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is 'n vakansie op sy eie!
Tania B. - 17th December 2019
staying in Fort Beaufort, Oos-Kaap
The perfect stopover en route to the Eastern Cape.
Danny W. - 17th December 2019
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Middleburg is a typical old SA platteland town, not much going on, but full of unknown history.
Hannes H. - 17th December 2019
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Die NG kerk en die kerksaal is 'n moet-sien as jy in die dorp is.
Winnie-isabel L. - 17th December 2019
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Ons het sommer te voet die strate ingevaar en die Karoo-boustyl beloer en waardeer.
Francois F. - 16th December 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Heerlik om verras te word met die verskeie eetplekkies wat daar te vinde is. Ware rus vir die siel en vir die moeë reisiger. Slaap beslis vir ten minste twee aande in die omgewing.
Mariette S. - 16th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooiste plattelandse dorpie. Histories en modern. Verlief op die kerk. Beslis die mooiste kerk in SA.
Henriette K. - 16th December 2019
staying in Somerset East, Oos-Kaap
Pragtige dorpie!
Ian V. - 16th December 2019
staying in Nahoon Strand, Oos-Kaap
Nahoon Beach seems to be one of East London's favourite beaches.
Shirl B. - 16th December 2019
staying in Humansdorp, Oos-Kaap
'n Klein, rustige dorpie naby Jeffreysbaai wat 'n lekker vakansie atmosfeer het.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za