Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 5501 resensies.
Elaine E. - 17th February 2020
staying in Oesterbaai, Oos-Kaap
Die mooiste klein juweeltjie teen die kus van die Oos-Kaap.
Patricia F. - 17th February 2020
staying in Boknesstrand, Oos-Kaap
Stalletjies op die strand sal lekker wees.
Marion V. - 17th February 2020
staying in Marina Martinique, Oos-Kaap
Clean, peaceful, relaxing.
Christine S. - 17th February 2020
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Beautiful location. Perfect for getaways.
Alushka L. - 17th February 2020
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
Besoek beslis Bathurst, seker so 15 km vanaf Port Alfred, dan is daar ook die grootste pynappel in die wêreld wat 'n besoek werd is. Moenie te veel in Port Alfred verwag anders as om net lekker rustig te verkeer nie. Die marina is ook mooi ek dink 'n uur toer op die Kowierivier is ook die moeite werd.
Athenkosi M. - 17th February 2020
staying in St. Francisbaai, Oos-Kaap
A beautiful place to visit.
Paul W. - 17th February 2020
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Aquarium across the street.
Hennie P. - 16th February 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Oulike en baie interessante dorpie met 'n ryk geskiedenis Ek vind tog dat dit vir ons Suid-Afrikaners aan die duur kant is waarskynlik omdat hulle redelik baie toeriste ontvang. Ons het die kuier daar baie geniet.
Heila H. - 15th February 2020
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Heel OK, elke mens is anders en is op soek na ander dinge.
Adri P. - 15th February 2020
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Ideale stop-over op weg naar de kust.
Solomon F. - 14th February 2020
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Wavecrest is naby Jeffreysbaai se strande, asook naby die sentrale dorp. Dit is 'n mooi woongebied en is stil.
Leonard H. - 13th February 2020
staying in Addo Elephant Park, Oos-Kaap
Mens vermoed dat die hordes voetpaaie deur die Wildtuin meer a.g.v. mense as diere is. Daar was meer toeriste as diere. Stropery?
Anton S. - 13th February 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie geskiedkundige en interessante dorp.
Geroda M. - 13th February 2020
staying in Boknesstrand, Oos-Kaap
Beautiful and secluded. It is important to take all supplies with you since there aren't any supermarkets in the vicinity. Boknessstrand does have a small convenience store that stocks most of the essentials. It is close to Cannon Rocks, Kenton-on-Sea, Alexandria, Bushman's River Mouth and Port Alfred, so you have the option of travelling to those towns for sight seeing and so forth.
Ilse P. - 12th February 2020
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Heerlike rustige area. Van inkopies tot swemplek, alles was puik.
Mpumi M. - 12th February 2020
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Summerstrand is not that bad, but the fact that we were told that it's a quiet residential area, did not go down well with us.
Richard W. - 12th February 2020
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
Most lovely and friendly town.
Matthys S. - 11th February 2020
staying in Marina Martinique, Oos-Kaap
Dit is nie te duur vir die gehalte nie. Ek stuur my kinders ook nou vir hul honeymoon soontoe. Miskien jammer dat daar nie 'n ander roete daarna toe is nie. Sou beter gewees het as daar 'n roete langs die see was na Marina Martinique. As mens op vakansie is, wil jy nie verby plakkershutte ry na jou bestemming nie.
Cheryl W. - 11th February 2020
staying in Cintsa, Oos-Kaap
Baie mooi rustige plek. Moeite word gedoen om die strand skoon en netjies te hou.
Janine N. - 11th February 2020
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
It is a beautiful town with friendly people.
Jaco S. - 10th February 2020
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Pragtige dorp.
Elouise G. - 10th February 2020
staying in Noorsekloof, Oos-Kaap
Skoon en netjies, naby die strand en winkels.
Elouise G. - 10th February 2020
staying in Walmer, Oos-Kaap
Homecooked Meals 5 Stars for food and service in Fordyce street.
Johan V. - 10th February 2020
staying in Blue Horizon Bay, Oos-Kaap
Uitstekend.
Fredericka (elize) K. - 9th February 2020
staying in Boesmansriviermond, Oos-Kaap
Besoek Kenton on Sea se middel strand met laagwater, jy sal nooit spyt wees nie, voor die see al daardie pragtige rots formasies toe spoel onder die sand. Moenie bang wees om elke hoekie en draadjie te ontdek nie.
Ria G. - 9th February 2020
staying in Seaview, Oos-Kaap
Lekker stil en veilige area.
Hanlie V. - 8th February 2020
staying in Gonubie, Oos-Kaap
We enjoy the climate and swimming at Gonubie beach. Life guards are always on duty. We like to return to Gonubie for holidays.
Willem L. - 8th February 2020
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Gastehuise kort bietjie verf buite, meer eetplekke. Blue door was baie lekker.
Henriette G. - 7th February 2020
staying in Marina Martinique, Oos-Kaap
Die Marina self is pragtig netjies en skoon en so sê die mense wat daar bly, baie veilig. Enigste probleem is die pad van Jeffry's af na die Marina, ons was 2 vrouens en ons het glad nie in die aand gery nie omdat mens deur die plakkers area moet ry en daar geen ander pad is. Ons het na eiendom daar gaan kyk om te koop maar teen dit besluit a.g.v. van die pad.
Paul K. - 6th February 2020
staying in Oos-Londen, Oos-Kaap
Pragtige stad met al die plantegroei.
Pieter D. - 5th February 2020
staying in Cannonville, Oos-Kaap
Baie naby aan Addo, maar toegang tot riviermond en see is baie beperk.
Lizanne W. - 5th February 2020
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
Nabygeleë dorpie Bathurst moet beslis besoek word - die Groot pynappel, Pig & Whistle restaurant en Toposcope.
Reginald W B. - 4th February 2020
staying in Steytlerville, Oos-Kaap
'n Mooi Klein-Karoo-dorpie.
Lihle S. - 4th February 2020
staying in Marina Martinique, Oos-Kaap
Amazing, I'm at a loss for words.
Mpumi M. - 4th February 2020
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Summerstrand is a good area, no doubt about that, However it depends on the type of vacation and who you came with. Its not for outgoing type of a person area. Its very quiet area.
Willem P. - 4th February 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die klipkerk is baie mooier as jy dit self sien.
Beulah A. - 3rd February 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Tops!
Soria A. - 3rd February 2020
staying in Kabeljous, Oos-Kaap
Lang wit strande, natuurskoon en rustigheid.
Lukas B. - 3rd February 2020
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Lekker gaan vis vang.
Johannes V. - 3rd February 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Ek het net positiewe kommentaar van Jeffreysbaai.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za