Verified Reviews
East London
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in East London
Rated 4.1 out of 5 based on 225 reviews.
"East London has sea, forest and mountains close by. Too many places to visit. Absolutely beautiful country. We'll be back."
"Die natuurskoon is mooi van ver af, maar ons was teleurgestel oor hoe dit vernietig word deur die gemeenskap. Daar is min tot geen instandhouding deur die plaaslike munisipaliteit."
"Die skoonheid en die mooi lande het my betower. Die gasvryheid in die algemeen was wonderlik by die Checkers parkeerarea het 'n ou tannie haar motor se deur te wyd oopgemaak en sy het my motor geraak en uitgeklim en met my gepraat. So wonderlik. Ja, sien uit na nog meer dae in die area later in die jaar."
"We just basically visited family, but what we saw was good in the area where we lived."
"Wat eens 'n pragtige stad was is besig om te verval soos die res van die land. Die inwoners is ten minste nog baie gasvry en vriendelik."
"It's home for me, so I would definitely rate it as one of the best holiday getaway places, especially if you're looking for family time."
"It was nice, I walked to go to the beach and had a nice time. "
"Lots to see and experience in shopping malls, restaurants and activities. Even further, there's always a nice beach probably not longer than 20 minutes away. "
"Oos-Londen self sal ek nie aanbeveel nie, maar die strandjies rondom is heerlik ongerep en die mense is baie vriendelik."
"Ek gaan vir seker weer Oos-Londen besoek. Strande is skoon, vriendelike mense en waarde vir geld."
"Baie meer om te doen as wat ek verwag het! Lieflike staproetes met die mooiste natuurskoon!"
"Had some nasty weather days. We really should've stayed longer to enjoy the beach!"
"Gonubie is 'n uitstekende vakansiebestemming. Ons het na Oos-Londen gery vir 'n daguitstappie, maar was baie teleurgestel oor die algemene swakkerige toestand van die stad."