Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Bethlehem (40)
Clarens (172)
Ficksburg (13)
Fouriesburg (39)
Rosendal (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (273)
B&Bs (27)
Lodges (12)
Hotelle (4)
Gastehuise (40)
Selfsorg-eenhede (190)

Resensies van Oos-Vrystaatse Hooglande

4.5 / 5  
volgens 1604 resensies
Lees regte resensies van Oos-Vrystaatse Hooglande van 1604 geverifieerde gaste.
Indien jy Oos-Vrystaatse Hooglande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oos-Vrystaatse Hooglande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Vrystaatse Hooglande akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Free State Highlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Vrystaatse Hooglande Akkommodasie

275 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Oranje Gastehuis is 'n bedrywige plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Stel jou voor hoe lekker sal 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die Malut... Aanpasbare Kansellasie!

20% af Weeksdae!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

La Bri Self-catering is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n heerlike bestemming vir jou volgende vakansie. Dit bestaan uit... Aanpasbare Kansellasie!

15% af Winteraanbod!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Linwood Guest Farm is aan die voet van die Maluti-berge in Clarens geleë. Daar is verskeie besienswaardighede soos die Golden Gate Highlands Nasionale Park, Moolmanshoek Privaat Wildreservaat en Arpa Adventure Farm... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Ou Stal bied verblyf in 'n opgeknapte, bekoorlike sandsteengebou in die tuin van die ou pastorie van die NG Kerk in Fouriesburg in die Vrystaat. In vervloë dae was die kothuis destyds die stalle vir die predika...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Drie volledig toegeruste selfsorg-eenhede met 'n uitsig oor die boorde, ou sandsteengeboue en Ventersberg, die hoogste berg in die gebied. Die pad na Mama Fourie's is met gras bedek, in teenstelling met al die gron... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation is in Clarens, 'n stil kunstenaarsdorpie geleë. Ons bied puik verblyf vir jou volgende reis na hierdie pragtige stukkie van die Oos-Vrystaatse hoogland. Clarens is lekker n...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Highlands House bied gemaklike verblyf en egte plattelandse gasvryheid in 'n gastehuis wat in 'n rustige, skaduryke tuin geleë is. Die perseel is stapafstand vanaf die prentjiemooi dorpie, Clarens. Die verblyf bes...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

San Rock Guest House skuil in die skilderagtige dorpie Clarens. Dié ruim huis is 500 m² groot en die pragtige ontwerperstuin beslaan 3000 m². Ons bied puik selfsorgverblyf vir 12 mense. Die gastehuis bied 'n pr...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Nelsbells Cottage bied selfsorgverblyf in 'n plaaskothuis met 'n Victoriaanse styl binne stapafstand vanaf die hartjie van die klein dorpie, Clarens. Die hoofhuis bied gerieflik slaapplek vir tot 6 gaste en bes...

20% af Winteraanbod!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Golden View - Oak on Church is deel van die Golden View Luxury selfsorg-familie in die pragtige dorpie, Clarens. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid is 'n ruim huis met 2 slaapkamers wat ideaal is vir ges...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oos-Vrystaat Hooglande akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vrystaat blad indien jy na meer Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...