Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (6)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Oosterville

4.3 / 5  
volgens 60 resensies
Lees regte resensies van Oosterville van 60 geverifieerde gaste.
Indien jy Oosterville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oosterville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oosterville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oosterville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oosterville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Oosterville

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Flora Park

Gemütlich Guest House is 'n betowerende gastehuis in Upington wat daarna streef om gaste met wonderlike verblyf te bederf. Die gastehuis het 6 dubbelkamers, 1 gesinskamer en 1 en suite-kamer wat elk met groot sorg ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Aan die oewer van die Garieprivier word luuksheid en die natuur soomloos vervleg. Ontspan by die water in 'n welige tuin of lê luilekker langs die swembad na 'n vermoeiende dag op die pad. Voel hoe die sonsopkoms o...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees, Upington

Casa Calida is in Upington geleë en dis die ideale bestemming as jy die Noord-Kaap wil verken. Daar is 3 kamers waarvan 1 rolstoelvriendelik is. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie met voorraad,...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 080
R918
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Groen Kalahari

Dié elegante B&B-gastehuis is in Upington, 'n vriendelike, maar warm Kalahari-dorp, geleë. Riverbank Lodge bied luukse akkommodasie en verskeie verblyf-opsies. Alle gaste sal iets kry wat hul behoeftes ewenaar. Ui...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Le Must Residence bied B&B-verblyf of verblyf sonder ontbyt. Dis op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in en rondom die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Keidebees, Upington

Das Dunen is 'n gastehuis in die woonbuurt, Keidebees, Upington, in Suid-Afrika se Groen Kalahari. Verblyf beskik oor 2 kamertipes wat almal smaakvol versier is en ingerig is met koningingrootte-beddens of 2 driek...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees, Upington

à La Fugue Guesthouse is in Upington in 'n besonderse mooi tuin met 'n helderblou swembad, grasdak-lapa en 'n atmosfeer wat herinner aan dié van 'n tropiese eiland geleë. Ons bied verblyf in lieflike hutte met s...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Affinity Lodge is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Die gastehuis is in 'n rustige, luisterryke tuin versteek met uitstekende uitsigte oor die rivier. Die gastehuis bied gerieflike kamers vir ges...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Le Bonheur Manor is 'n gastehuis aan die oewer van die Oranjerivier in Upington. Dit is ideaal vir besoekers wat op soek is na vreedsame, smaakvol versierde verblyf en hartlike gasvryheid naby aan al die doendinge. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

The Islandview House is 'n warm, huislike huis geleë in die hartjie van Upington, aan die oewer van die Oranjerivier waar 'n sonderlinge ervaring op jou wag. Die natuur is in ons agterplaas hier langs die statige ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Oosterville akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Upington blad indien jy na meer Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za