Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Oranjeville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oranjeville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oranjeville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oranjeville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oranjeville Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 015
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Oranjeville

Sgt Pepper's Gastehuis is op die oewer van die Vaaldam in die dorpie, Oranjeville, in die Vrystaat geleë. Die perseel het direkte toegang tot die dam met 'n area waar gaste hulle bote te water kan laat. Die huis h...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjeville

Quinnest bied verblyf in 'n gastehuis in Oranjeville. Verblyf is beskikbaar in 6 en suite-kamers op die grondvloer en 'n gesinseenheid op die boonste verdieping wat 'n Safari-tema het. Die instansie is troeteldierv...

Vanaf
R2 440
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Oranjeville

J & R Residence is in die klein dorpie Oranjeville aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat geleë. Hierdie ou plaashuis het 4 slaapkamers en badkamers met plankvloere. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Oranjeville

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordelike Vrystaat,
Vrystaat

Vaaldam Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis met slaapplek vir 6 teen die Vaaldam. Dit is net 13 km vanaf Oranjeville. Gaste kan die kalmte en rustige omgewing geniet, asook uitsigte oor die Vaa...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Oranjeville

Vanaf
R5 625
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Noordelike Vrystaat,
Vrystaat

Casa Cara Vaaldam is naby die klein dorpie Oranjeville in die Vrystaat geleë. Dit is net 128 km van Johannesburg af en die perseel is aan die oewer van die Vaalrivierdam geleë. Akkommodasie is beskikbaar vir 'n g...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordelike Vrystaat,
Vrystaat

Vaaldam Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis en -woonstel aan die oewer van die Vaaldam sowat 12 km van Oranjeville af. Gaste kan die rus en vrede van die area geniet soos hulle oor die dam uittuur...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 21)
Selfsorg in Noordelike Vrystaat,
Vrystaat

Alan's Place is 'n vakansiehuis op The Peninsula on Vaal, 'n landgoed van 4000 akker aan die oewer van die Vaaldam. Dit is ongeveer 150 km vanaf Johannesburg geleë. Alan's Place is 'n 3,7 akker eiendom wat na die ...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordelike Vrystaat,
Vrystaat

Vaal Dam Cottage bied selfsorgverblyf op 'n wildplaas in die dorpie Oranjeville. Dis op die oewer van die Vaaldam geleë en bied direkte toegang tot die dam. Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 4. Daar is 'n kon...

15% af Aanbod!
VanafR13 000
R11 050
per nag (plek vir 18)
Selfsorg in Noordelike Vrystaat,
Vrystaat

Villa on Vaal Dam Water's Edge is 'n selfsorg-villa op 'n wildsplaas, aan die oewer van South Bay op die Vaaldam. Dit is naby die Lake Deneys Seiljagklub, net 130 km vanaf Johannesburg. Die plaashuis bied slaapplek...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 600
R2 340
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vaal Marina,
Gauteng

Maloney's Spot is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied 'n idilliese wegbreek aan gaste wat lief is vir die water. Dit is 'n uitstekende opsie vir reisigers wat die skilderagtige klein dorpie Vaal Marina i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oranjeville akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za