Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Oranjezicht

3.9 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Oranjezicht van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Oranjezicht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oranjezicht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oranjezicht akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oranjezicht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oranjezicht Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht

Central Studio with Best View of Table Mountain is 'n selfsorgwoonstel op die Gardens Centre se sewentiende verdieping. Dis in 'n luukse winkelsentrum met koffiewinkels, wyn, die nuutste modes en geskenkwinkels. Di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht

Hierdie moderne woonstel in Kaapstad op die 18de vloer van die Gardens Centre Mall in Gardens is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Koffiewinkels, OTM's en verskeie winkels en restaurante is sommer op jou...

Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oranjezicht

Montrose Guest Cottage is in Oranjezicht aan die voet van Kaapstad se manjifieke Tafelberg geleë. Ons bied bekostigbare en topgehalte-akkommodasie aan gaste vanwaar hulle die pragstad kan verken. Dit is ideaal vir ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oranjezicht

Anat's Cottage is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die eienaar se perseel in die welvarende Oranjezicht-woonbuurt in Kaapstad wat hoog die hange van Tafelberg lê. Die meeste geboue in dié woonbuurt is in 'n oorspron...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht

Table Mountain Eco Retreat bied selfsorgverblyf in Oranjezicht. Dis op die Tafelberg Nasionale Park se grens geleë en net 'n entjie se ry van die Kaapse middestad af. Dié ekovriendelike huis beskik oor 4 slaapkam...

Vanaf
R12 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht

Dalling Residence in Oranjezicht het 'n pragtige uitsig op die berg en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamer op die boonste verdieping het lugversor...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Tuine, Oranjezicht

Oak Lodge Flashpackers is 'n stylvolle selfsorgtuiste in Gardens, Kaapstad. Mountain Manor bied bekostigbare verblyf vir sorgelose reisigers wat soortgelyke mense wil ontmoet en Kaapstad in al haar glorie wil beleef...

Vanaf
R4 689
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oranjezicht

Valentine Villa is 'n lieflike huis in Oranjezicht en is stapafstand vanaf die welbekende Gardens Winkelsentrum en verskeie restaurante en koffiewinkels. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en is ideaal vir 6 gaste. ...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Oranjezicht

Kaapstad Huis bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n stylvolle gesinshuis met gedeeltelike uitsigte op Tafelberg. Die huis is in Oranjezicht sowat 4 km vanaf die Tafelberg-kabelspoor geleë. Die huis het slaa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Oranjezicht

Gardens 1604 bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Moederstad en is 'n nuut-opgeknapte ateljeewoonstel met selfsorggeriewe en weelderige afwerkings. Dit is in die pragtige Gardens-buurt geleë met 'n uitsig oor die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Oranjezicht akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za