Resensies van Oribi Gorge Nature Reserve

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Oribi Gorge Nature Reserve bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
Albert B. - 29th September 2019
staying in Oribi Gorge Natuurreservaat
A must to visit, if you are a nature lover!
Liz D. - 30th June 2019
staying in Oribi Gorge Natuurreservaat
'n Moet om hierdie natuurwonder te besoek.
Sylvia A. - 9th May 2019
staying in Oribi Gorge Natuurreservaat
Breathtakingly beautiful! We were blown away by the expanse and beauty of the Gorge and the area in general. We would love to return for longer next time.
Michelle M. - 28th December 2018
staying in Oribi Gorge Natuurreservaat
A destination for adventurous people who love the outdoors.
Ian H. - 22nd December 2018
staying in Oribi Gorge Natuurreservaat
Fun filled and great views, lovely hikes.
Sarette N. - 30th December 2017
staying in Oribi Gorge Natuurreservaat
Vir seker die beste vakansie vir 'n avonturier - so baie om te doen in die pragtige omgewing!
Erna D. - 16th August 2017
staying in Oribi Gorge Natuurreservaat
Dit was heerlik dat ons woonplekkie so na aan die Gorge was. Dis 'n bestemming wat ons as 'n gesin definitief weer sal wil beleef in die toekoms.
Grant M. - 6th October 2016
staying in Oribi Gorge Natuurreservaat
Oribi is a hidden gem not far from Durban. The vistas are beautiful and this is a photographer's paradise. Attractions including Lake Eland, Oribi Hotel and Leopard Rock are all close by. Wonderful place.
Chris N. - 9th December 2015
staying in Oribi Gorge Natuurreservaat
Fantastiese omgewing!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za