Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Orkney besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Orkney.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Orkney akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Orkney Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Orkney Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Orkney

28A Goue Myl is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n vakansie-oord in die dorpie Orkney. Dié oord is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied toegang tot die rivier. Daar is 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim le...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Orkney

Goue Myl Orkney Vaal is ’n selfsorghuis in die Orkney Vaal Privaat Oord aan die buitewyke van Orkney. Die oord is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied toegang tot die rivier. Die area is ideaal vir voë...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Orkney

Hierdie gastehuis is in die rustige Orkney-area, 'n dorpie suidwes van Johannesburg en 310 km noord-oos van Kimberley op die N12 Treasure Route. Tarragon Guest House is 'n 3-ster-gastehuis met al die nodige geriewe...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Orkney

Rivier Rus is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n vakansie-oord in Orkney. Die oord is op die oewer van die Vaalrivier en gaste het toegang tot die rivier. Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en het 4 slaapkamers, 2 b...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Orkney

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vrystaat

Serenity is op die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat geleë, sowat 30 minute vanaf Klerksdorp. Serenity bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis, sowat 10 minute vanaf die Vaalrivier Bootklub en die AngloGold ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Orkney

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klerksdorp, Neserhof

Kosh B&B is 'n gastehuis wat onlangs gevestig is in die bekoorlike myndorpie Klerksdorp in Noordwes. Klerksdorp het 'n hele rits besienswaardighede, insluitend die Faan Meintjies Natuurreservaat, die Klerksdorp Muse...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elandsheuwel, Noordwes

Sani Bonani Guest House bied gerieflike verblyf wat in Klerksdorp se middedorp geleë is. Dit is oorkant die Klerksdorp Moskee en 270 m vanaf die Klerksdorp Taxi-halte en die Choppies Winkelsentrum. City Mall is sow...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roosheuwel, Collerville

Be @ Home Guest House bied gerieflike akkommodasie wat sentraal geleë is naby die hoofweg in Klerksdorp. Ons gastehuis bied al die geriewe wat jy mag nodig kry, of jy nou op 'n sakereis is of vir jou familie kom ku...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roosheuwel, Noordwes

JJ'S Overnight Accommodation is naby die N12-hoofweg in Klerksdorp, Noordwes geleë. Verblyf word in 6 uniek versierde kamers met en suite-badkamers aangebied. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enke...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Roosheuwel, Noordwes

Andante Gastehuis is op die N12 in Klerksdorp en bied gerieflike verblyf wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons is naby restaurante, winkelsentrums, skole en hospitale. Verblyf is beskikbaar in 16 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Orkney akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za