Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Oshana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oshana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oshana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oshana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oshana Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ondangwa, Oshana

Fantasia Guest House is in die hartjie van Ondangwa, sowat 30 km vanaf Oshakati en 7 km vanaf Ondangwa Lughawe. Dié gastehuis bied 'n reeks sakpas- en standaardkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n st...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Oshana

Vanaf
R2 828
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kunene, Namibia

Etosha Village kombineer bekostigbaarheid en gerief en bied die perfekte safari-ervaring in 'n privaat en beskermde reservaat langs die Etosha Nasionale Park naby Okaukuejo. Die natuur en luuksheid word perfek gekom...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Kunene, Namibia

Die Etosha Village Campsite is in die skouspelagtige groen en goue Mopaniwoude rondom Etosha Nasionale Park geleë en maak voorsiening vir groepe en individuele reisigers. Daar is 4 individuele kampeerterreine wat ...

40% af Aanbod!
VanafR4 200
R2 520
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene, Namibia

Eagle Tented Lodge is in die Epacha Private Wildreservaat en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die Etosha Nasionale Park en is net 97 km van Outjo af. Die verblyf is in luukse tente me...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Kunene, Namibia

Etosha Trading Post is naby die Etosha Nasionale Park en bied 'n kamp-oase aan enkelreisigers of families en vriendegroepe. Verblyf word in 8 individuele kampplekke en 4 kampplekke vir groepe gebied. Die individuel...

40% af Aanbod!
VanafR6 360
R3 816
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kunene, Namibia

Epacha Game Lodge and Spa skuil in die heuwels van die 13 000 hektaar-Epacha Wildreservaat. Dié reservaat is 57,5 km van Etosha Nasionale Park af. Dié lieflike lodge het 18 luukse chalets wat oor die heuwels strek...

Vanaf
R3 460
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene, Namibia

Etosha Safari Lodge is op die 'n koppie en bied fantastiese uitsigte oor die Mopane bosland. Hierdie stylvolle lodge is gerieflike geleë 9 km vanaf die Andersson-hek in die bekende Etosha Nasionale Park. Die lodge ...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Kunene, Namibia

Etosha Safari Campsite is 10 km suid van Etosha Nasionale Park se Anderssonhek geleë. Die kampeerplek is op ’n groen grasperk by die Mopanebome en bied ’n rustige basis wat ideaal is vir Etosha Nasionale Park s...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene, Namibia

Etosha Safari Camp is gerieflike geleë sowat 10 km suid van die Etosha Nasionale Park se Andersson-hek. Dié lodge bied B&B-verblyf tussen Mopaniebome en 'n swembad. Verblyf word in 50 chalets gevied wat elkeen 'n...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oshigambo, Namibia

Ongula Village Homestead Lodge is in die hartjie van Ovamboland, net 'n klipgooi vanaf Etosha Nasionale Park. Die lodge is langs 'n stamwoning en beskik oor 4 luukse rondawels met slaapplek vir altesaam 8 gaste. By...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za