Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Oslo Beach

4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Oslo Beach van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Oslo Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oslo Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oslo Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oslo Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oslo Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Oslo Beach

Vanaf
R323
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Wild Waters Holiday Accommodation is in Shelly Beach geleë. Ons bied skoon, gerieflike en bekostigbare verblyf aan gaste wat perfek is vir die somervakansie! Wild Waters Holiday Accommodation bied 3 eenhede aan. D...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Bondi Beach 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n Toskaanse kompleks met goeie sekuriteit in Shelly Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en bied vermaak vir die jongspan, 'n swembad, tennisbaan en klubhui...

20% af Aanbod!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Wild Waves bied verblyf in Shelly Beach aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Pure Venom Reptielpark, Shelly Centre, Skyline Natuurreservaat en verskeie strande in. Let...

25% af Aanbod!
VanafR1 440
R1 080
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Mpila House bied selfsorgverblyf in Shelly Beach. Dié strandhuis is ideaal naby die strand en 3 km vanaf die South Coast Mall. Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toegelaat word nie. ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Villa Moya Flat bied selfsorgverblyf in ’n sekurtiteitskompleks in Shelly Beach. Dié woonstel is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed, en die tweede en ...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Villa Moya 48 is 'n lieflike woonstel in Shelly Beach, 'n vriendelike, rustige dorpie wat met luisterryke natuurskoon spog. Shelley Beach is 'n stukkie subtropiese paradys aan die Hibiskuskus aan KwaZulu-Natal se ku...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Villa Moya 26 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. Hierdie klein woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens....

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Tropical Beach Boutique Guest House is in Shelley Beach and is 'n strandfronteiendom. Die plantegroei is subtropies en lowerryk, en die bome rondom die instansie staan dig. Verblyf by Tropical Beach Boutique Guest ...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Villa Moya 32 is 'n pragtige, gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die gewilde en veilige Villa Moya-kompleks in Shelly Beach, sowat 150 m van die strand af en dis 2 km van die Shelly en South Coast Malls af. Die S...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Sengathi bied selfsorgwoonstelle en is in Shelly Beach, Margate. Die gastehuis is 70 m van die strand af en is die ideale basis om die area te verken. Sengathi het 3 woonstelle op die grondverdieping en is elk ges...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Oslo Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Shepstone blad indien jy na meer Port Shepstone akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]