Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Oslo Beach

4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Oslo Beach van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Oslo Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oslo Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oslo Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oslo Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oslo Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Oslo Beach

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

774 on Shelly is 'n gemeubileerde selfsorghuis wat sentraal in Shelly Beach geleë is, op die seefront van Marinerylaan. Dit is ook naby die Shelly Centre-winkelkompleks. Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oo...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Milkwood Beach Cottages is reg op die strand. Ons tuinhekkie maak oop op die stil en amper private strand waar jy ook kan visvang. Verblyf is beskikbaar in 4 kothuise wat vir selfsorg toegerus is. Albei gashere is...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Peacehaven Home is ’n bekoorlike selfsorghuis in Shelley Beach. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en is naby die strand geleë. Die huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaa...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

15 Shelly Strand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, 'n klein kusdorpie aan die Hibiskuskus. Dis moeilik om die eksotiese gevoel van die dorp te mis met sy goue strande, getypoe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

25 Shelly Strand is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelley Beach, Margate. Die kompleks is op die strandfront en naby ander besienswaardighede in die omgewing. Die duplekswoonstel bied slaapplek aan...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Shelly Strand 26 is ’n gerieflike woonstel wat slaapplek aan 6 gaste bied en word omring deur palmbome. Die duplekswoonstel het 3 slaapkamers op die boonste verdieping en die kamers maak gebruik van 2 badkamers. ...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Sentosa 11 is ’n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die sekuriteitskompleks Sentosa in Shelley Beach. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea....

Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Sentosa 16 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. Die kompleks is naby die rotskus en net 'n kort entjie se ry na ander bestemmings in die area. Dié woonstel is op die derde verdieping, bied ...

Vanaf
R1 285
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Azriel 4 is 'n dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die Azriel Splendour-kompleks in Shelly Beach. Die woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte van die balkon af. Hierdie dubelverdiepingeenheid is geskik vir tot 6 g...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Stephan's Gastehuis is op 'n heuwel bo die Port Shepstone Gholf- en Buiteklub geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die Spaanse argitektuur en die pragtige tuin, sit-areas, swembad, fontein en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Oslo Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Shepstone blad indien jy na meer Port Shepstone akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]