Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Otjiwarongo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Otjiwarongo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Otjiwarongo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Otjiwarongo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Otjiwarongo Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Otjiwarongo

Kamaku Guesthouse is in Otjiwarongo, 'n dorp in die Otjozondjupa-streek in Namibië. Dié pragtige gastehuis bied 'n ideale wegbreek van die alledaagse gejaag. Daar is 5 gastesuites met slaapplek vir 2 volwassenes ...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Hotel in Otjiwarongo

Casa Forno Country Hotel is in Otjiwarongo geleë. Dit bestaan uit 3 woonhuise wat omskep is in 'n restaurant, hotel en konferensiesentrum. Die dekor is modern dog elegant en bevat elemente van die tradisionele Kaap...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Hotel in Otjiwarongo

C'est Si Bon Hotel is in Otjiwarongo wat in 'n Afrika-styl versier is. Dit is net 'n entjie van die middestad af en is die perfekte oornagstop vir diegene wat op pad is na Etosha Nasionale Park en die besienswaardig...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Otjiwarongo

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Otjozondjupa, Namibië

Dié pragtige gastehuis is buite die dorp Otjiwarongo in die Otjozondjupa-streek van Namibië geleë. Die dorp is naby talle wildreservate. Lion's Den het slaapplek vir 12 gaste in 4 gastekamers en 'n selfsorg-eenh...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Otjiwarongo

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Otjozondjupa, Namibië

Aloegrove Safari Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf, en is in die Otjozonjupa-streek van Namibië geleë. Aandete moet asseblief vooraf bespreek word. Die lodge het 3 gesinskamers, 4 standaard kamers en 1 selfsorgh...

Vanaf
R24 000
per nag, vir 4 mense
B&B in Otjozondjupa, Namibië

Babson House Villa is gerieflik gemeubileer, het slaapplek vir 6 gaste en is langs die Jagluiperdbewaringsfonds se hoofkantoor naby die D2440 geleë. Babson House Villa is deur die ongekunstelde 1940's-styl geïnsp...

Vanaf
R3 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Otjozondjupa, Namibië

Cheetah View Lodge is vanaf die D2440 tussen die akasiabome en dis die ideale bestemming as jy 'n jagluiperdbewarea wil besoek. Geniet ononderbroke uitsigte oor die Waterbergplato terwyl jy in die gesinskamer vir 4...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Lodge in Otjozondjupa, Namibië

Otjiwa Safari Lodge is een van Namibië se oudste ongerepte wildplase en is 42 km buite die dorpie, Otjiwarongo. Daar is 5 chalets met 2 slaapkamers wat elkeen lekker privaat is, en 17 en suite-kamers met 2 enkelbe...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Otjozondjupa, Namibië

Okonjima Lodge is in die Okonjima Natuurreservaat en is die tuiste van die AfriCat-stigting, 'n nie-winsgewende organisasie toegewyd tot die langtermyn-bewaring van Namibië se karnivore, veral cheetahs en luiperds....

Vanaf
R2 730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Otjozondjupa, Namibië

Waterberg Guest Farm is aan die voet van die majestueuse Waterbergplato in die noorde van Namibië geleë. Dié lodge bied gerieflike B&B-verblyf op 'n 42 000 ha-paradys van natuurlike Afrika-grasvlakte. Die gastepl...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za