Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Ottery besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ottery.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ottery akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ottery Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ottery Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Ottery

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 30 minute vanaf die strande in Muizenberg. Verblyf is beskikbaar in 2 e...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Pine Place is 'n selfsorgwoonstel in die modieuse woonbuurt Kenilworth. Dit is ideaal geleë naby restaurante, kroeë, parke, Kaapstad se vernaamste winkelsentrum, privaat klinieke en 'n gimnasium. Die woonstel is i...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Plumstead

Kaya La Provence is op die grens van Constantia en Wynberg geleë. Dit is slegs 'n klipgooi van die pragtige Constantia Wynroete af, en hierdie eenheid lê halfpad tussen Kaapstad en Muizenberg. Kaya La Provence bie...

Vanaf
R1 188
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Constantiaberg Holiday Homes is in Deurdrif, in die Groot Constantia-area, geleë. Constantia is een van die Kaap se bekendste voorstede, tussen wingerde van die oudste wynlande in Kaapstad. Dis naby talle restauran...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Kendal Cottage is 'n 120 jaar oue erfenishuis met bekoorlike kenmerke regdeur. Skuifraamvensters, 'n karaktervolle stoep, fonteine en nog meer, maak hierdie klein huisie 'n ontspanne rusplek. Die huis is in Dieprivi...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, sowat 15 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange en parkeerplek op die persee...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Milner Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike kothuis in Rondebosch, gerieflik naby die Woolworths-koswinkel en restaurante en is minder as 17 km van Kaapstad se middestad en Tafelberg af. Die kothuis ...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

The John Bauer Pottery Studio is 'n unieke ruimte waar jy jouself weer kan vind. Dit word bestuur deur die bekende keramiekkunstenaar John Bauer en sy vrou. Elke kamer is propvol kunswerke, handgemaakte porseleinte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za