Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ottosdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ottosdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ottosdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ottosdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ottosdal Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ottosdal

Ouplaas Town Guest House is in Ottosdal in Noord-Wes geleë. Hierdie sandsteenhuis, wat in 1917 gebou is, is ideaal vir gaste wat deur die dorp reis en is op die R507 tussen Hartebeesfontein en Delareyville noordwes...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ottosdal

Equistay Farm Retreat is 11 km buite Ottosdal in die Noordwes Provinsie geleë. Die gastehuis bied 'n plattelandse wegbreek, ideaal vir 'n gesin of vriende. Daar is 4 gerieflike kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ottosdal

Ebenezer bied gerieflike gastehuis-verblyf in die klein dorpie Ottosdal. Die gastehuis is sowat 5 minute se ry vanaf Ottosdal Sportklub met 'n 9 putjie-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, sowel as 'n rolbalbaan. Ver...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ottosdal

Equistay Retreat is in Ottosdal in Noordwes geleë. Dit is die ideale rusplek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf of 'n oornagplek terwyl hulle die dorp verken. Hierdie bekoorlike gastehuis is ten volle ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Ottosdal

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordwes

Ouplaas Farm Guesthouse is net 13 km buite Ottosdal. Dié oase in Noordwes is tussen eeu-oue bome en omring deur 'n welige tuin. Die gastehuis is 'n betowerende, aristokratiese sandsteengebou met 'n besonderse kara...

Vanaf
R2 485
per nag, vir 7 mense
Wildsplaas in Noordwes

@Wild Game Lodge is 'n rustige, aardse selfsorg-wegbreekplekkie op 'n 200 ha wildplaas 3 km van die N12 af, en net 35 km vanaf Klerksdorp. Die selfsorg-eenheid is ideaal vir toeriste en gaste wat die buitelewe genie...

Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Wildsplaas in Noordwes

Boschwild Lodge is op 'n wildplaas 35 km vanaf Delareyville. Ons bied luukse verblyf in 'n baie rustige bosveld-atmosfeer. Dié lodge het slaapplek vir 4 volwassenes in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 1 enkelbe...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Noordwes

Kanes Wedding and Conference Venue is langs die N12 tussen Womaransstad en Klerksdorp. Dit bied verblyf in 12 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die verblyf beskik oor 5 dubbelkamers, 2 gesinskamers, 2 du...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noordwes

Bona Bona Game Lodge is op die N12 tussen Klerksdorp en Wolmaransstad geleë. Die lodge is in 'n unieke area met luuksheid en gemak in Noordwes. Verblyf is beskikbaar in die hoofkamp, die Ruskamp Selfsorghuis, die S...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sannieshof, Noordwes

Fairydust Manor is in die stil dorpie Sannieshof in die Noordwes-provinsie geleë. Die meenthuis bied gemaklike verblyf vir reisigers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek. Verblyf is beskikbaar in 5 individueel ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ottosdal akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za