Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ottoshoop

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Ottoshoop van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Ottoshoop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ottoshoop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ottoshoop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ottoshoop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ottoshoop Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ottoshoop

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mafikeng, Riviera Park

Sedikwa Guest House bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat in Rivierapark in Mafikeng geleë is. Dis die ideale basis vir gaste wat Mafikeng en die omgewing wil verken. Die gastehuis het 9 gastekamers wat perf...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mafikeng, Riviera Park

Appollo Guest House bied gerieflike verblyf vir alle sakereisigers en vakansiegangers en is in 'n stil area naby die winkel- en sakesentrum geleë. Hierdie familie-besigheid nooi jou om die huislike atmosfeer, gerie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Mafikeng, Riviera Park

Boga Legaba Guest House & Conference Centre is in Riviera Park in die buitewyke van Mafikeng geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat in 2003 geopen is. Dié huis is in 1984 gebou en het 'n lieflike tui...

Vanaf
R826
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mafikeng, Liberatis

iKanyeng Guesthouse Mafikeng bied akkommodasie in die stil en veilige Golf View in Mafikeng. Mafikeng is die hoofstad van die Noordwes-provinsie en dit is sowat 300 km buite Johannesburg naby Suid-Afrika se grens aa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mafikeng, Golf View

Silver Rest Guest House bied gastekamers en is in die Golf View-area in Mafikeng. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is ook naby die Mafikeng Wildreservaat. Verblyf by Silver Rest Gues...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mafikeng, Liberatis

Ratanang B&B is in Mafikeng geleë en dit bied gerieflike kamers in 'n rustige omgewing. Gaste kan verblyf bespreek in dubbelkamers, 2-enkelbedkamers of selfsorg-gesinseenhede wat almal oor lugversorging beskik. El...

Vanaf
R747
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mafikeng, Liberatis

Six Liliez Bed and Breakfast bied gerieflike verblyf in Golf View, Mafikeng. Dis die ideale basis vanwaar gaste Mafikeng kan verken. Verblyf word gebied in 5 kamers. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n s...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordwes

Mbewa Cabins B&B is 14 km buite die dorpie Zeerust, net langs die N4-hoofweg geleë. Dit is die ideale oornagstop vir diegene wat op pad is na Botswana en Namibië, of selfs net vir 'n wegbreek van die bedrywige sta...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Noordwes

Supreme Game Lodge is 'n selfsorghuis op 'n plaas aan die buitewyke van Groot Marico. Die lodge het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n privaat badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens...

20% af Weeksdae!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Monchelle is 5 km buite Lichtenburg geleë en is geskik vir sakereisigers, kontrakteurs en gesinswegbreke. Daar heers 'n stil en rustige atmosfeer. Monchelle bied 4 eenhede met slaapplek vir 16 gaste. Elke eenheid...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za