Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ottoshoop

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Ottoshoop van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Ottoshoop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ottoshoop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ottoshoop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ottoshoop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ottoshoop Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ottoshoop

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot Marico, Noordwes

Riverstill Guest Farm skuil in 'n vallei teen die Groot Maricorivier, net 6 km buite Groot Marico. Hier sal jy rus en vrede in die natuur ervaar. Daar is 4 plattelandse gastekothuise wat oor die plaas versprei is e...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordwes

Tino Erasmus Guest Farm is die ideale plek om te rus en te ontsnap uit die stadsrumoer. Kom ervaar ons hartlike gasvryheid, helder sterbelaaide hemel, vars lug en ons 1 km-lange rivieroewer. Die plaas is op die oewe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot Marico, Noordwes

Mariquensis Gasteplaas is op 'n bekoorlike plaas buite Groot Marico aan die oewer van die Groot-Maricorivier geleë. Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgkothuise wat deur bome omring word. Veldmaiden Kothuis bied ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Groot Marico, Noordwes

The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat is in die Marico Biosfeerreservaat, 'n UNESCO-erfenisgebied, en bied unieke verblyf op 'n privaat bosveldplaas. Die selfsorg-chalet is hoog teen die heuwels van die Koedoesf...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Groot Marico, Noordwes

Jampot Nature Retreat is 'n omgewingsvriendelike vakansiehuis aan die oewer van die wonderlike Groot Marico-rivier. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en 'n uitsig gee oor die bosveld. Elke slaapkamer het 'n...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot Marico, Noordwes

Up the Creek is ongeveer 4 km vanaf die dorpie Groot Marico wat langs die Marico-rivier geleë is. Dit is op 'n deeltjie van 'n plaas wat teen ongeveer 1,5 km rivier geleë is. Dit is 'n absolute voëlkykparadys. D...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Kearney's Guestfarm - Obstacle Adventures bied verblyf in 'n groot plaashuis wat 15 km van Groot Marico af geleë is. Die lodge is ideaal vir 'n gesin, spanbougroepe, sportgroepe en kerkkampe wat uit die stad wil on...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot Marico, Noordwes

Evergreen River Guest Farm is 'n plaas in privaat besit aan die oewer van die Groot Marico-rivier sowat 9 km buite Groot Marico. Die area bied verskeie besienswaardighede en doendinge rondom Groot Marico en inligtin...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Savanna Lodge Guest House is op 'n plaas net 1 km van Lichtenburg af geleë. Die gastehuis bied basiese verblyf in 3 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is gemeenskaplike selfs...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Bokkraal Waterfall Valley is op Bokkraalplaas naby aan Zeerust in die vallei geleë. Dit is omring deur Afrika-bosveld en verwelkom alle gaste met die asemrowende natuurskoon. Die akkommodasie is ideaal vir avonturi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za