Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Oudewerf

4.6 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Oudewerf van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Oudewerf besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oudewerf.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudewerf akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudewerf Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudewerf Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR610
R407
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Oudewerf

Abelia Guest Rooms is in Parys en bied gerieflik gemeubileerde kamers. Verblyf is beskikbaar in kamers wat slaapplek bied aan 2 gaste of die gesinskamer wat slaapplek bied aan 5 gaste. Die kamers wat slaapplek bie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudewerf

Die Wit Huis is in 'n stil deel van Parys in die Vrystaat geleë. Die huis is net 3 km van Parys Golf & Country Estate af en 1 km van die Vaalrivier af. Verblyf word in 2 gerieflike oornag-eenhede aangebied en elke...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudewerf

Casa Cara Guest House is sentraal geleë in die kunstenaars- en toeristedorpie, Parys, slegs 'n uur se ry van Johannesburg af. Casa Cara het slaapplek vir 38 gaste. Verblyf word in 14 luukse kamers wat verdeel is ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Oudewerf

Reivilo House bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Parys in die Vrystaat. Die huis is naby die Vaalrivier en geriewe soos restaurante en gholfbane. Reivilo House is 'n drieslaapkamerhuis. Twee van die ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Oudewerf

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Beaumont

Onder-Die-Bome Guest Suites is in Parys in die Vrystaat en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en gesinne. Dis naby verskeie winkels, restaurante, hoofpaaie en die sakedistrik. Dié verblyf beskik oo...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Aqua View Riverside Guesthouse bied verblyf in Parys, Vrystaat, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaaroetes, visvang-geleenthede en ikoniese besienswaardighede, soos die Vredefortkoepel, Die Dell C...

35% af Weeksdae!
VanafR3 200
R2 080
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Parys Golf and Country Estate 2951 is 'n bekoorlike vakansiehuis binne 'n lieflike gholflandgoed in Parys, 'n klein dorpie aan die oewers van die Vaalrivier. Dié huis spog met 'n uitsig oor die vierde putjie van di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 520
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

3000 Kingfisher Parys Golf en Country Estate bied puik verblyf vir gesinne en vriendegroepe. Dié huis is ideaal vir gholfliefhebbers en mense wat op soek is na 'n rustige wegbreek in 'n veilige landgoed. 3000 Kin...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

The Purple Pillow Gastehuis is in Parys en bied gerieflike kamers naby die Vaalrivier. Gaste kan tussen kamers vir 1 tot 3 gaste kies. Die kamers het enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Van die kamers het ...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

The Danes on Vaal is in die Noord-Vrystaatse dorp Parys geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe vir gaste se gerief g...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

Roamers Rest is 'n bekoorlike gastehuis in Parys op die oewer van die Vaalrivier. Dié huis is lekker naby die winkels, restaurante, en gholfbane. Roamers Rest het slaapplek vir 9 gaste in 4 gastekamers met privaa...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Green Door Guest Cottage - Venus Street is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Parys geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf na aan verskeie geriewe en die rivier. Die huis is smaakv...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Ella's Cottage is in die hartjie can Parys gelee. Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n kon...

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Rugsakreisigerslosies in Parys, Beaumont

Poor Boys Overnight Stay bied sakpas-oornagverblyf in Parys. Verblyf word in 2 slaapkamers gebied. Die kamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gerie...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Noordelike Vrystaat

Hidden Grace bied gerieflike verblyf in ’n opgeknapte gastehuis en trou-venue in Parys. Die gastehuis is ideaal vir ’n romantiese wegbreek, ’n onvergeetlike troue of intieme konferensie/funksie. Hidden Grace i...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Oudewerf akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Parys blad indien jy na meer Parys akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za