Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Oudorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oudorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Oudorp

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klerksdorp, Neserhof

Kosh B&B is 'n gastehuis wat onlangs gevestig is in die bekoorlike myndorpie Klerksdorp in Noordwes. Klerksdorp het 'n hele rits besienswaardighede, insluitend die Faan Meintjies Natuurreservaat, die Klerksdorp Muse...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roosheuwel, Collerville

Be @ Home Guest House bied gerieflike akkommodasie wat sentraal geleë is naby die hoofweg in Klerksdorp. Ons gastehuis bied al die geriewe wat jy mag nodig kry, of jy nou op 'n sakereis is of vir jou familie kom ku...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Roosheuwel, Noordwes

Andante Gastehuis is op die N12 in Klerksdorp en bied gerieflike verblyf wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons is naby restaurante, winkelsentrums, skole en hospitale. Verblyf is beskikbaar in 16 ...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roosheuwel, Noordwes

JJ'S Overnight Accommodation is naby die N12-hoofweg in Klerksdorp, Noordwes geleë. Verblyf word in 6 uniek versierde kamers met en suite-badkamers aangebied. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enke...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elandsheuwel, Noordwes

Sani Bonani Guest House bied gerieflike verblyf wat in Klerksdorp se middedorp geleë is. Dit is oorkant die Klerksdorp Moskee en 270 m vanaf die Klerksdorp Taxi-halte en die Choppies Winkelsentrum. City Mall is sow...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Bonheur Guest House is in die voorstad Irenepark in Klerksdorp. Verblyf word gebied in 5 kamers, elk pragtig ontwerp met 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

The Red Cherry is 'n bekroonde gastehuis wat in Irenepark, Klerksdorp geleë is. Die gastehuis het hout meubels en bied 'n unieke atmosfeer en gasvryheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar, die perseel het 'n elekt...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5 is ‘n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in ‘n sekuriteitskompleks in Klerksdorp. Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met ‘n stort. Die hoofslaapkamer het ‘n ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort....

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oudorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za