Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (159)
B&Bs (18)
Wildsplase (4)
Hotelle (4)
Gastehuise (30)
Selfsorg-eenhede (103)

Resensies van Oudtshoorn

4.6 / 5  
volgens 815 resensies
Lees regte resensies van Oudtshoorn van 815 geverifieerde gaste.
Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 215
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

273 Jan van Riebeeck is 'n privaat woonstel wat in Oudshoorn op 'n residensiële eiendom geleë is. Dié gerieflike eenheid is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het 'n pr...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn

Aloe Manor bied 4-ster-gegradeerde verblyf-opsie, 'n lieflike toevoeging tot die gastehuisbedryf in Oudtshoorn. Dit is in 'n rustige area met min verkeer geleë. Die argitektoniese wonder van hierdie instansie is da...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Olivanti Country Manor is in Oudtshoorn en bied luukse, ouwêreldse gasvryheid in 'n veilige, pragtige area. Die herehuis spog met die agtergrond van die Swartberge in die hartjie van die Klein Karoo. Die B&B bied ...

20% af Aanbod!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn

Karoo Retreat is in Oudtshoorn geleë. Oudtshoorn is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste wat graag d...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Eldorado Private Collection in Oudtshoorn het luukse woonstelle wat ideaal vir oordeelkundige vakansiegangers of sakereisigers is. Eldorado se eenhede is volledig toegerus en het slaapplek vir 1 tot 4 gaste in 5 en...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Langenhoven B&B is 'n 3-ster-gastehuis wat sentraal geleë is. Die B&B bied 7 skoon, bekostigbare en suite-kamers wat ingerig is met al die nodige geriewe. Gebruik die geleentheid om Oudtshoorn en sy omgewing te bes...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

El Dorado 64 is in Oudtshoorn en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Oudtshoorn

Hoephoep is 'n netjiese en volledig toegeruste selfsorg-eenheid wat baie goed geleë is in Oudtshoorn. Kom slaap salig op die pragtige antieke beddens en ontspan op die luukse meubels in die sitkamer. Dis die ideale...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Greeff Cottage beskik oor 2 selfsorgkothuise op 'n volstruis- en skaapplaas. Dit is net 8 km van Oudtshoorn af en die uitsig op die Swartberge is asemrowend. Greeff Cottage het slaapplek vir 8 gaste in 2 aparte ee...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn

Mount Noah Lodge skuil in Oudtshoorn, ook bekend as die wêreld se Volstruishoofstad. Dié dorp is suid van die Outeniekwaberge geleë. Die lodge bied verblyf in die vorm van 'n seiljagklub in die middel van die Kle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Wanneer jy dink aan Oudtshoorn, is een van die eerste twee dinge wat by die meeste van ons se gedagtes opspring sekerlik volstruise en die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Maar die Volstruis-paradys bied baie meer as net dit. Die dorp het werklik iets vir almal se smaak, van 'n pragtige bergpas tot 'n interessante grot of twee. Wat van 'n kuiertjie by Sagmoedige Neelse se huis? Vir avontuurlikes is daar 'n staproete saam met wilde meerkatte, of 'n hokduik saam met krokodille... Kom kuier sommer die hele naweek. Loer hieronder vir heerlike opsies vir akkommodasie on Oudtshoorn.

Daar is talle interessanthede van hierdie dorp en omgewing waarvan min mense weet: Oudtshoorn is die grootste dorp in die Klein Karoo en staan bekend as die die volstruishoofstand van die wereld. Omdat dit die dorp met die meeste sonnige dae in Suid-Afrika is, kan besoekers talle reënvrye somersdae te wagte wees, selfs in die winter....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za