Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (247)
Arniston (82)
Bettysbaai (102)
Bonnievale (9)
Botrivier (9)
Bredasdorp (38)
Caledon (27)
Elgin (19)
Elim (2)
Fisherhaven (9)
Gansbaai (171)
Genadendal (1)
Grabouw (23)
Greyton (38)
Hermanus (527)
Infanta (3)
Kleinmond (74)
L'Agulhas (48)
Malgas (18)
Napier (19)
Onrus (70)
Pearly Beach (36)
Riviersonderend (5)
Stanford (53)
Struisbaai (240)
Suiderstrand (14)
Suurbraak (5)
Swellendam (75)
Tesselaarsdal (5)
Vermont (48)
Witsand (64)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1828)
B&Bs (82)
Wildsplase (21)
Hotelle (19)
Gastehuise (184)
Selfsorg-eenhede (1522)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 4900 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 4900 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg Akkommodasie

1743 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 200
R1 760
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Overberg

Ons C-huis is 'n pragtige seefront-vakansiehuis tussen Gansbaai en De Kelders in die Overberg-streek met 'n ononderbroke uitsig oor die see. Dié verblyf het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bonnievale, Overberg

Beausoleil is 'n gastehuis in Bonnievale in die Breederiviervallei. Dit bied 'n idilliese wegbreek met 'n romantiese, bekoorlike atmosfeer. Die omgewing is asemrowend met golwende heuwels, welige wingerde aan die vo...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 170
R819
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Overberg

Aan de Oever Guest House is 'n gastehuis wat tussen eikebome aan die voet van die Langeberge skuil. Dié gastehuis, waarvan die naam "aan die rivieroewer" beteken, is 'n Kaaps-Hollandse huis in die historiese Swelle...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hermanus, Overberg

Overberg Gems - Lagoon View is op 'n privaat landgoed 8 km vanaf Hermanus met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie en watersport-entoesiaste wat die Kleinrivier-strandmeer wil geni...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Overberg

Windmill Guesthouse is 'n gastehuis naby Swellendam se hoofstraat met 'n ongelooflike uitsig op die Langeberge en die historiese NG-Kerk wat in 1911 gebou is. Dis die ideale plekkie vir besoekers wat Swellendam wil ...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford, Overberg

MOSAIC Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Ons 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die randjie van Hermanus se strandmeer. Besoekers kan hulle verlustig in die Kaapse blommeryk en voëll...

20% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Barrydale, Overberg

The Blue Cow Barn is op die pragtige Altonaplaas geleë en sigbaar van die pad af soos besoekers Barrydale op Roete 62 binnegaan. The Blue Cow Barn bied eksklusiewe boetiek-plaasverblyf. Verblyf is in 3 selfsorg-ee...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

Bodega Fuchs is 'n selfsorg-eenheid, 500 m vanaf die strand, in die kusdorp Struisbaai. Die eenheid is op die eienaar se perseel en sluit ontbyt in. Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, sitkamert...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Overberg

Pa Nanna's Place is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat onder die eienaar se huis in die kusdorpie L'Agulhas in die Wes-Kaap geleë is. Die woonstel het 'n privaat ingang en see-uitsigte binne en buite die eenheid. Voo...

30% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R630
per nag, vir 2 mense
B&B in Swellendam, Overberg

Bergview B&B is in die historiese dorpie, Swellendam geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n nag wil oorslaap, sakereisigers en vakansiegangers. Gaste word verwelkom in 'n klassieke huis met karakter, 'n rus...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
B&B in Greyton, Overberg

Fiore Garden Centre is 'n familiebesigheid in die middel van Greyton en bied gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing. Daar is 'n verskeidenheid plante, struike, bome, groente en kruie beskikbaar en gaste kan ...

10% af Weeksdae!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal, Overberg

The Edge bied selfsorgverblyf in die onderste deel van 'n baie groot huis in Franskraal, naby die see. Klop hier aan as jy op soek is na ouwêreldse bekoorlikheid. Dié huis het 3 slaapkamers en bied gerieflike sla...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Witsand, Overberg

Kuiergat is 'n selfsorgwoonstel teen die strand in Witsand met 'n uitsig oor die see vanaf die slaapkamer, sitkamer en balkon. As jy gelukkig is sal jy ook walvisse in die winter gewaar. Die woonstel is op die eers...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Overberg

Forty Winks Holiday Home is 'n moderne dubbelverdieping huis vir 6 gaste in De Kelders. Dit is stapafstand vanaf die rotsagtige kus van De Kelders. Die huis is in 'n veilige, stil woongebied geleë. Daar is 'n netji...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredasdorp, Overberg

Kate's Country Kitchen Accommodation bied gesinsvriendelike gehalteverblyf teen uiters bekostigbare tariewe. Die eenheid met slaapplek vir 2 gaste het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met slegs 'n bad. Li...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Overberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za