Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (287)
Arniston (66)
Bettysbaai (109)
Bonnievale (10)
Botrivier (11)
Bredasdorp (37)
Caledon (29)
Elgin (21)
Elim (2)
Fisherhaven (13)
Gansbaai (167)
Genadendal (1)
Grabouw (26)
Greyton (39)
Hermanus (517)
Infanta (3)
Kleinmond (80)
L'Agulhas (58)
Malgas (19)
Napier (17)
Onrus (83)
Pearly Beach (36)
Riviersonderend (6)
Stanford (41)
Struisbaai (278)
Suiderstrand (14)
Suurbraak (7)
Swellendam (67)
Tesselaarsdal (5)
Vermont (51)
Witsand (67)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1859)
B&Bs (77)
Wildsplase (18)
Hotelle (20)
Gastehuise (167)
Selfsorg-eenhede (1577)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 7032 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 7032 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR790
R632
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bredasdorp, Overberg

De Volkshuijs bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n Nasionale Monument. Gaste sal dadelik tuis voel in die geskiedkundige selfsorg-kothuise. Die verblyf word in 2 eenhede gebied, Sakkie-kothuis of Saartjie-kothuis...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bredasdorp, Overberg

Old Sam's Cottage is in 'n wildkamp geleë, net 9,5 km vanaf Bredasdorp, die hartjie van die Overberg se kreatiwiteit en kookkuns. By Old Sam's Cottage word stilte en rustigheid vervleg. Die kothuis is ook net 41 km...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 063
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Overberg

Aan de Oever Guest House is 'n gastehuis wat tussen eikebome aan die voet van die Langeberge skuil. Dié gastehuis, waarvan die naam "aan die rivieroewer" beteken, is 'n Kaaps-Hollandse huis in die historiese Swelle...

Voorkeurvennoot
10% af Laaste Kans!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Witsand, Overberg

@ The Whales is 'n selfsorgkothuis in die Duinepark-oord en bied 'n veilige familiewegbreek net 160 m van Witsand se strand af. Die kothuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Dit is perfek vir 'n gesin of ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Overberg

Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op die perseel. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed,...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bonnievale, Overberg

Beausoleil bied 'n romantiese wegbreek met sjarme in Bonnievale in die Breederiviervallei. Die gastehuis bied 'n keuse tussen eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinbaai, Overberg

The Wandering Albatross is in Kleinbaai en bied pragtige uitsigte. Die kus is net 35 m vanaf die instansie. Hierdie eenheid bied verblyf aan 8 gaste en het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koningingroo...

Voorkeurvennoot
20% af Laaste Kans!
VanafR1 800
R1 440
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Overberg

Benguela bied gerieflike verblyf met lugversorging in 'n lieflike gastehuis wat uitkyk oor die pragtige Walkerbaai Marinereservaat in De Kelders. Benguela is net 3,2 km vanaf Gansbaai en is bekend vir verskeie water...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei, Overberg

High Season Farm is in die Hemel-en-Aarde-vallei in Hermanus. Hierdie area is bekend vir landskaproetes, strande, wynproe, voetslaanroets, natuurreservate en watersportgeleenthede. Dis die ideale bestemming vir dieg...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Overberg

Kleinzee is 'n seefront-gastehuis in Cliff-straat teen die kranse van De Kelders, een van die beste landgebaseerde walviskykplekke in die wêreld. Dié huis is in die styl van 'n Kaaps-Hollandse plaashuis gebou en h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Overberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]