Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (288)
Arniston (66)
Bettysbaai (109)
Bonnievale (10)
Botrivier (11)
Bredasdorp (37)
Caledon (29)
Elgin (21)
Elim (2)
Fisherhaven (13)
Gansbaai (167)
Genadendal (1)
Grabouw (27)
Greyton (39)
Hermanus (517)
Infanta (3)
Kleinmond (79)
L'Agulhas (59)
Malgas (19)
Napier (17)
Onrus (84)
Pearly Beach (36)
Riviersonderend (6)
Stanford (42)
Struisbaai (278)
Suiderstrand (14)
Suurbraak (7)
Swellendam (68)
Tesselaarsdal (5)
Vermont (51)
Witsand (67)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1860)
B&Bs (79)
Wildsplase (18)
Hotelle (20)
Gastehuise (166)
Selfsorg-eenhede (1577)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 7016 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 7016 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
40% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R540
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Heidelberg, Overberg

The Heidelberger is in die sonderlinge erfenisdorpie, Heidelberg, in die Wes-Kaap. Dit is 40 m vanaf die pad langs die kanaal waar daar tarentale rondloop en 1 km vanaf die N2-hoofweg. Die woonstel is 53 vierkante m...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Struisbaai, Overberg

6 Pack is 'n mooi alleenstaande selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Struisbaai, in die Wes-Kaap. Dit het 'n privaat ingang en 'n hoë sluitmeganisme op die hek, wat verseker dat klein kinders nie kan wegwa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Heidelberg, Overberg

Skeiding Guest Farm is 'n graan-, skaap-, volstruis- en Nguniplaas halfpad tussen Kaapstad en Knysna, en naby die N2. Dit is die ideale oornagplek vir beide toeriste en gesinne. Verblyf word in 'n verskeidenheid ga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bettysbaai, Overberg

Kara Mia is in Bettysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel op 'n woonerf het 'n slaapkamer met ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei, Overberg

Dié selfsorgkothuis lê weggesteek in die Hemel-en-Aarde-vallei en bied gehalte-verblyf aan gaste wat op soek is na 'n rustige en pragtige wegbreekplek. Die eenheid bied ideale verblyf vir 'n groep vriende of famil...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 000
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Hermanus, Overberg

Charming Fisante House bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Vermont in Hermanus. Die huis is op 'n heuwel in 'n stil omgewing en bied gedeeltelike see- en berguitsigte. Dis sowat 2 minute se stap vanaf B...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinmond, Overberg

La Mer is 'n strandhuis met slaapplek vir 4 en 'n woonstel met slaapplek vir 2 gaste op Kleinmond se strandfront. Self-catering Sea front Beach House beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 kamer 'n dubbelbed het en di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Swellendam, Overberg

Kwetu Guest Farm is op 'n rustige plaas in Buffeljagsrivier geleë met beeldskone uitsigte op die Langeberge en oor die omliggende weiveld. Die plaas is sowat 11 km van Swellendam af, halfpad tussen Kaapstad en Geor...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Struisbaai, Overberg

Trinacria is 'n bekoorlike grasdak-kothuis in Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai. Daar is slaapplek vir 4 gaste in die hoofkothuis en slaapplek vir 2 gaste in 'n aparte gastekothuis. Die hoofkothuis het '...

Voorkeurvennoot
10% af Weeksdae!
VanafR960
R864
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat is in Swellendam geleë en omring deur landerye, minder as 200 m van 'n bergrivier af en naby die Swellendam Gholfbaan. Dit is die ideale basis vanwaar gaste Swellendam kan verken of om somm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Overberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]