Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (268)
Arniston (70)
Bettysbaai (104)
Bonnievale (9)
Botrivier (11)
Bredasdorp (36)
Caledon (27)
Elgin (19)
Elim (2)
Fisherhaven (11)
Gansbaai (162)
Genadendal (1)
Grabouw (23)
Greyton (40)
Hermanus (495)
Infanta (3)
Kleinmond (77)
L'Agulhas (53)
Malgas (19)
Napier (16)
Onrus (70)
Pearly Beach (35)
Riviersonderend (7)
Stanford (51)
Struisbaai (259)
Suiderstrand (15)
Suurbraak (6)
Swellendam (68)
Tesselaarsdal (5)
Vermont (47)
Witsand (63)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1802)
B&Bs (81)
Wildsplase (19)
Hotelle (19)
Gastehuise (169)
Selfsorg-eenhede (1514)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 5740 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 5740 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Overberg

Dié selfsorgkothuis lê weggesteek in die Hemel-en-Aarde-vallei en bied gehalte-verblyf aan gaste wat op soek is na 'n rustige en pragtige wegbreekplek. Die eenheid bied ideale verblyf vir 'n groep vriende of famil...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Overberg

Glen Eden Farm is 14 km buite Montagu op Roete 62 in die rigting van Barrydale. Verblyf word gebied in 3 luukse kothuise, ‘n huis en 2 sigeunerwaens-kampplekke. Groepe en troeteldiere is welkom. Die huis en elke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Overberg

Aan de Eike Guest House is in Swellendam, die derde oudste dorp in Suid-Afrika, met talle besienswaardighede. Swellendam spog met meer as 50 nasionale monumente en die grootste youngbessie-streek in die wêreld Di...

25% af Aanbod!
VanafR5 000
R3 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip, Overberg

Troon Beach Cottage, is in Hermanus in Voëlklip geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is stapafstand na gewilde strande, en 3 km van winkels, restaurante en verskeie doendinge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Kelders, Overberg

Whalescape is 'n drieslaapkamerwoonstel in die Whale Cover sekuriteitskompleks op De Kelders se strandfront in Gansbaai. Die eenheid se balkon bied 'n asemrowende 180º-uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kleinmond, Overberg

Whaler's Point is in Kleinmond en bied luisterryke berg- en see-uitsigte. Die kamers in die gastehuis is goed ingerig en net 300 m van die strand af. Elke kamer is het 'n TV met sekere DStv-kanale, kroegie, koffie...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 000
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Overberg

A Whale of a Time - Hermanus is 'n selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus. Dié huis is lekker naby Grottostrand en 2,1 km van Voëlklipstrand af. Dié huis het 4 uniek versierde slaapkamers. Die Rock Pool-kamer het '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Swellendam, Overberg

Fonteinskloof is 'n pragtige plaas aan die voet van die Langeberge, slegs 10 km vanaf Swellendam op die R60 na Ashton. Manjifieke berge vorm 'n agtergrond vir die plaashuis en kothuise wat luuks opgeknap is om gerie...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Overberg

Whale Cove Self-catering is in De Kelders, Gansbaai, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n ontspanne vakansie. Die woonstel is naby verskeie besienswaardighede, doendinge, winkels en restaurante. Die eenheid het 3 ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Swellendam, Overberg

Elianthe's Gastehuis bied 10 en suite-kamers in 'n 180 jaar oue Victoriaanse huis in die hartjie van Swellendam. Ons bied verblyf wat geskik is vir sakereisigers of diegene op soek na 'n kort wegbreek. Verblyf is ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Overberg

Fossil Hills Farm Cottages is op die Thornvilla-plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor geleë. Dié wynplaas is deel van die McGregor Wynkelder - druiwe, pruime, appelkose en verskeie groente word ja...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredasdorp, Overberg

6 on Kloof bied verblyf in Bredasdorp en is 'n gasvrye wegbreek- of oorslaapplek onderweg na verskeie bestemmings in die Overberg soos De Hoop Natuurreservaat en die suidelike punt van Afrika. Hierdie unieke 1920's-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Silversands, Overberg

Casa Dianay Self-catering is in Bettysbaai in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, voetslaan, branderplankry en ikoniese besienswaardighede soos die Harold Porter Nasionale Botaniese Tu...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 995
R1 596
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Overberg

Guppy Huys Oceanfront Holiday Bungalow bied verblyf reg oorkant die see in die rustige kusdorpie, De Kelders. Die huis werk met sonkrag en daar is batterye vir wanneer beurtkrag intree. Die groot dek strek oor die b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Swellendam, Overberg

Kwetu Guest Farm is op 'n rustige plaas in Buffeljagsrivier geleë met beeldskone uitsigte op die Langeberge en die omliggende weiveld. Die plaas is sowat 11 km van Swellendam af, halfpad tussen Kaapstad en George, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

Welkom by die Overberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za