Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (248)
Arniston (82)
Bettysbaai (105)
Bonnievale (9)
Botrivier (9)
Bredasdorp (37)
Caledon (27)
Elgin (20)
Elim (2)
Fisherhaven (9)
Gansbaai (171)
Genadendal (1)
Grabouw (24)
Greyton (39)
Hermanus (515)
Infanta (3)
Kleinmond (77)
L'Agulhas (50)
Malgas (18)
Napier (18)
Onrus (69)
Pearly Beach (36)
Riviersonderend (5)
Stanford (53)
Struisbaai (240)
Suiderstrand (14)
Suurbraak (5)
Swellendam (77)
Tesselaarsdal (5)
Vermont (50)
Witsand (66)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1823)
B&Bs (81)
Wildsplase (22)
Hotelle (20)
Gastehuise (181)
Selfsorg-eenhede (1519)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 4962 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 4962 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Witsand, Overberg

Seehuisie is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis, net 50 m van die see af en dit is in Duinepark Witsand, 'n klein kusdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Die Breederivier en die Indiese Oseaan ontmoet hier. Die woord Witsa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Overberg

Ons deel graag ons genotvolle verblyf in Hermanus met jou. Kom haal diep asem in ons stil en ontspanne atmosfeer. Jy is binne loopafstand (300 meter) van die sakekern, kroeë en restaurante met veilige parkering en...

Spesiale Aanbod!
VanafR4 800
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Overberg

La Petite Baleine Seaside Villa is smaakvol versier en bied selfsorgverblyf in die kusdorpie, De Kelders. Dié villa het 'n lieflike stoep met 'n randvloeiswembad en 'n uitsig oor Walkerbaai. Die villa het slaapplek...

25% af Laaste Kans!
VanafR4 000
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford, Overberg

MOSAIC Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Ons 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die randjie van Hermanus se strandmeer. Besoekers kan hulle verlustig in die Kaapse blommeryk en voëll...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Overberg

Pearly Gates is 'n knus huis na aan Pearly Beach Oord in Pearly Beach. Die huis bied selfsorgverblyf vir 'n gesin of 'n groep van 4. Die huis is net 100 meter van die strand en 20 kilometer van Gansbaai af. Hierdi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Overberg

Bayit Elohim is in Hermanus in die Wes-kaap geleë. Dié area is veral bekend vir pragtige roetes, voetslaanroetes, wynproe, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, soos Walker Bay Sea Kayaking, Bientang’s ...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR2 400
R1 920
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Struisbaai, Overberg

Kokanje bied verblyf in Struisbaai. Die dorp het een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond en is bekend vir wit vissershuise, kleurvolle bote, 'n hawe en kusbekoring. Die dubbelverdiep...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stanford, Overberg

Goodwill Mountain Farm is reg langs die Kleinriviersberg met 'n pragtige uitsig oor die voorheuwels van die Stanfordvallei geleë, en bied 'n oorvloed inheemse fynbos, dennebos, wild, en rus en vrede waarin gaste hu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in McGregor, Overberg

Klipberg Kothuis bied gehalteverblyf op Plaas Koningsrivier in die buitewyke van McGregor. Dié kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek van die besige stad af, en dit is ook ideaal om van hier af d...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Onrus, Overberg

Festina Lente in Onrus bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Onrus. Dié ongekunstelde huis met ongepleisterde mure en 'n plankvloer wat kraak, bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 en suite-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Overberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za